Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelbricks B&B

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.1
Veiligheid
3.6
Joha D
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2023

Oornag stop. Skoon en gemaklik vir 'n oornag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marguerite S
1 nag Saam met vriende
3.2
Apr 2017

Clean, neat, fine for one night stay-over. Stayed over en route to Port Alfred. It was fine, we slept well and had a nice shower in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nick K
Kort verblyf
4.0
Des 2016

Very comfortable. The stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steven V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2015

Baie gerieflik, ruim en mooi toegerus. Mark en Gwyneth het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo F
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2015

Nie goed nie. Die gastehuis is in aanbouing. Daar is geen sekuriteit vir voertuie nie. Die kamers is baie klein en die dubbelbeddens staan teen die muur. Daar is 2 storte sonder deure en die derde badkamer het nie warm water gehad nie. Die krane is nie baie vas op die wasbakke nie. Daar was ook geen voorsiening gemaak vir kragonderbrekings nie, en daar was slegs 3 kerse met ons aankoms. Die kontrakteurs het ook baie geraas toe hulle die volgende oggend aanmeld vir werk. Die ontvangspersoon het half gesit-lê in die sitkamer en TV gekyk en op 'n selfoon gespeel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2014

Bekostigbare verblyf en netjiese, stil area. Egter geen geriewe om elektronies te betaal nie, geen proppe in badkamer en bedlampe werk nie. Geen inligting oor eetplekke of kaart van die dorp nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mc H
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jul 2014

Dit is 'n rustige area. Die verblyf vir een aand was heel aangenaam.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Winterberg Straat, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNzI3ODgzLTM2MzUtNGVhZi1hNzUwLTZiMTdmMjJhZWFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 17 Winterberg Street Queenstown 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.878860463952 26.871378421783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang