Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jolene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Kelderhuis op Vredenheim is amazing!

Wat 'n lekker vakansie wat ons gehad het! Antoinette het alles vir ons so gemaklik gemaak, en het ons ontvang met aankoms en die feit dat die Kelderhuis alles het wat ons nodig gehad het. Die WiFi is ook baie goed, wat 'n bonus was. Ons het 'n hele week vakansie gehou hier en die kinders het die diere, speelpark en allerhande aktiwiteite so geniet. Mamma kon 'n wynproe-sessie hê terwyl die kinders ook gespeel het en 'n lekker stap vat tussen die pragtige natuur en sy skoonheid. Dit is rustig en almal is so vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier kom kuier, Vredenheim en die Kelderhuis was fantasties!

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310 Baden Powell-rylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbbb71ac2cda57dcbf23127325423edf1fc370cb1b7ac341556b1e8712a6d5091bb8fff7ca8374070ebc1f29409746547bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R310 Baden Powell Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.990534442014 18.767350804369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang