Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rozanne T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Kelkiewyn beslis 'n 10ster verblyf. Ons het so lekker gebly, al waaroor ek kan kla is dat ons nie langer gebly het nie. Pragtige plek, die kolkool warmbad was beslis ook 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie Q
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

I will be going again. Stay was fantastic. The house is very well set up and in a great position to enjoy some quiet family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Thank you Robbie

Lynette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Uitstekende ligging, goed toegeruste huis. Dit was heerlik. Pieter is 'n deeglike gasheer, wat my vrae beantwoord het nog voordat ek vra. Die huis was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van die strand en dit was lekker om nie te hoef te ry om by die see uit te kom nie. Dankie dat die warm bad reeds warm was toe ons daar aankom, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Baie dankie, Lynette. Ek waardeer jou resensie baie.

Marceleen C
Lang verblyf
4.6
Jan 2025

Lekker huis, maar nie vir 6 mense as hulle nie kamers deel nie. Die huis is goed geleë, alhoewel ons die see kon hoor, maar nie sien nie. Die huis is gerieflik, maar ons was 6 groot mense en die een persoon moes in die oop kelderarea slaap. Badkamers is te min vir 6 mense. Die huis is hondvriendelik, wat die rede was hoekom ons dit gekies het, maar die erf is nie toe nie, dus moet jy heeltyd die honde oppas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rhona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Exceptional stay at Kelkiewyn! The husband and I recently had the pleasure of staying at Kelkiewyn (Yzerfontein) and I can’t recommend it enough! From the main bedroom, you look out into the private nature reserve and your horrible, weekly alarm clock is replaced by a lovely wake-up call that is orchestrated by the bird choir outside. An absolute treat for avid birdwatchers or just nature admirers. It’s conveniently situated near Lula's restaurant, the artisan bakery and a short drive from the nearest Spar, making it easy to explore the area. Guests can also enjoy the private footpath in the estate to the beach which our Jack Russell really enjoyed! The entire house was impeccably clean and well-maintained. It felt cozy and inviting, with all the necessary amenities provided (Dishwasher, Washing machine, Ice machine, etc.). The owner went above and beyond to ensure a fantastic experience. He was friendly, knowledgeable, and always ready to assist with any inquiries or requests. He gave precise directions for the use of the KolKol hot tub, which really added to the overall experience. Considering the quality of service and the accommodation, it was an excellent value for money. I felt I received more than I paid for. Our stay at Kelkiewyn was truly memorable. I left feeling relaxed and refreshed, and I can't wait to return! Highly recommend it for anyone visiting Yzerfontein!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Wow, baie dankie! Ek waardeer jou resensie baie. Blessings.

Johannes K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Peaceful, relaxing and fun! We had a great experience staying at Kelkiewyn for our holiday. The house is not only fully stocked with everything you need, but it also offers great views and is situated on a quiet corner of the estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Baie dankie.

Tinus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful place, great setting. Enjoyed it! Hot tub was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Dankie.

Darryll B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely, relaxing, perfect getaway. We really enjoyed our stay and our friends really enjoyed the hot tub. It took a while to get it up to temperature with the winter chill, but once warm they enjoyed it under the stars. I appreciated how clean the place was and all the facilities in the house. It's located nicely close to all amenities and the beach. I just wish I had more time to go fishing, but we will stay longer next time, hopefully!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Dankie, Darryll, waardeer.

Rochelle V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie gerieflike huis en baie modern. Baie veilige plek en rustig. Baie lekker gebly. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Kelkiewyn
Baie dankie Rochelle

Charlene C
1 nag
5.0
Mei 2024

Tranquil, stunning location, everything you need! The stay was just what we needed for our break away. Beautiful, clean, stunning location, fully equipped with all we needed. Close to the beach, hot tub, braai, inside fire. Will definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 360
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 360
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8685d3de91260bccae367211db6aac7034ae4fa5f9c3712023b421ad535044f2a78110691efa860a4d78aaf12e88a00e0b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 360 per nag (plek vir 8) 44 5 1 5 75 Ocean Quay Front Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.335812425944 18.163696825505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang