Kelkiewyn Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kelkiewyn Guesthouse bied gerieflike en bekostigbare verblyf sonder fieterjasies in 'n Victoriaanse huis met 'n ryk geskiedenis en bekoring. Dié gastehuis is sentraal geleë in Caledon en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie gastehuis word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie, aangesien daar 'n sonkragstelsel is.
Verblyf word in 8 en suite-gastekamers gebied. Elke kamer het 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, sakereisigers, studente, klein groepe en gesinne wat Caledon besoek. Caledon Casino is 1,9 km vanaf die gastehuis en Caledon Spa is 1,8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Kelkiewyn Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap