Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ida Lombard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik alhoewel ons net vir 1 daggie ingeboek was. Personeel baie gaaf. Ons het lekker gebly alhoewel ons nie Sondag oggend water gehad het nie. Dan ook die parkeering is bietjie van 'n storie daar is nie genoeg parkeering nie, dus parkeer die mense jou vas en moet jy eers die mense kry om voertuig te verwyder. Maar andersins geen klagtes. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo R
1 nag
5.0
Jun 2024

Gemaklik. Netjiese, skoon, gemaklike plek, met 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig, veilig, vriendelik. Baie netjies en skoon, vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlike rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie nice! Paula is so vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n aangename kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Paula
Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse
Hallo Este, Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste Kelkiewyn geniet. Baie dankie en hoop ons sien julle gou weer.

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent value for money. As always, we enjoyed our stay. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustig, modern, vriendelik. Met ons aankoms is ons baie vriendelik en professioneel ontvang. Kamer was baie netjies en lekker ruim. Badkamer was modern met 'n lekker groot bad. Verwarmer wat die kamer lekker "cosy" laat voel het. Groot bed waarin ons lekker uitgeslaap het. Sou definitief nog 'n aand of 2 wou spandeer as ons nie moes gaan werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

We were so impressed Everything was 10 out of 10. This was by far the very best facility that my wife and I have stayed at. A wonderful surprise We have in the past been so disappointed. Belinda is a Star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Kelkiewyn is in alle opsigte uitstekend, maar die feit dat die badkamers in die gang af is maak dit baie ongerieflik. Dit is baie moeilik/ongerieflik om in die nag uit die kamer te moet gaan en 'n badkamer in die gang te moet gebruik. Die fotos wys 100% 'n pragtige kamer wat ons wel gekry het - net jammer dit dui nie aan dat dit 'n kamer sonder 'n badkamer en ook yskassie is nie (wat mens in vandag se tyd kan aanneem 'n kamer het en veral een waarvoor jy R800 betaal). My seuns het in 3 verskillende plekke gebly daar naby - hul het al 3 tussen R600 - R650 betaal met yskassies, badkamer ens. deel van die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbokstraat 321, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ff6c3ab9cc4016617b7ef0644d0a8210a7c4c8cef99a65128c701565a4e04ab9a0f89352c3c66d1e102d878055c40eb334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 321 Rooiribbok Street Waterkloof Ridge 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.810172619785 28.243006622684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang