Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbokstraat 321, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse is 'n pragtige gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in 'n veilige landgoed in Waterkloofrif bied en is ideaal vir sakeondernemings wat Pretoria wil besoek aangesien dit naby die R21-hoofweg geleë is.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 7 gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. 3 van hierdie kamers bied 'n selfsorg-opsie beskikbaar teen 'n addisionele koste, wat hulle toegang tot 'n gedeelde kombuis en sitarea sal gee. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed. Kamers 1 - 5 het 'n privaat en suite-badkamer terwyl Kamers 6 en 7 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel.

Die kamers beskik oor 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, 'n lessenaar en 'n haardroër in.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel wat naby restaurante, Waterkloof Gholfklub en Rietvlei Natuurreservaat geleë is, wat dit ook ideaal maak vir ontspanningsreisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ida Lombard L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik alhoewel ons net vir 1 daggie ingeboek was. Personeel baie gaaf. Ons het lekker gebly alhoewel ons nie Sondag oggend water gehad het nie. Da...
Sien meer
Jul 2024
Hugo R
5.0
Gemaklik. Netjiese, skoon, gemaklike plek, met 'n rustige omgewing.
Jun 2024
Hugo R
Besigheidsreis
5.0
Rustig, veilig, vriendelik. Baie netjies en skoon, vriendelike en hulpvaardige personeel.
Mei 2024
Unine P
5.0
Heerlik. Heerlike rustige verblyf.
Mrt 2024
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. As always, we enjoyed our stay. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rooiribbokstraat 321, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbokstraat 321, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ff6c3ab9cc4016617b7ef0644d0a8210a7c4c8cef99a65128c701565a4e04ab9a0f89352c3c66d1e102d878055c40eb334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 321 Rooiribbok Street Waterkloof Ridge 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.810172619785 28.243006622684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang