Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelly's Corner

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kelly's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amanda C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Ek sal die plek aanbeveel, rustig, skoon en netjies!

Ons het letterlik net oorgeslaap, die plek was ruim genoeg en skoon en netjies! Ligging is 'n bietjie van 'n uitdaging aangesien die plek op 'n plaas is op 'n afgeleë plek en daar is geen borde langs die pad om die plek aan te dui nie. Dankie tog vir Google Maps, veral as jy in die aand moet terugry!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel CF1 Frischgewaagd, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7693b324606f9f1faae459004aba7c539b1311518c0309232ab5d71e91fdf6507b7f314d799432bc0086fee51fc28f2e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Plot CF1 Frischgewaagd Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.106696158358 30.355134040346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang