Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenilworth Down

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Kenilworth Down
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rowaldo K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowaldo K

We had a very cozy and comfortable stay there.

We had a comfortable stay.

Kenilworth Down se terugvoer

Thank you for your positive review.

Kenilworth Down
Marc T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc T

Easy and worth money.

All kinds of shops were very near by, the house was very clean and comfortable, beds slept very well, and the location was good.

Hendré V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendré V

Lekker sien volgende jaar weer.

Ons het baie lekker gebly naby aan al die areas waar ons moes wees in 'n veilige area.

Kenilworth Down se terugvoer

Thank you so much for the review. You were a pleasure to host.

Kenilworth Down
Melanie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Our stay was exceptional.

We enjoyed our stay very much! The accommodation was very homey. Would definitely stay there again.

Jackie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S

Very enjoyable stay. Will definitely stay there again.

We had a very comfortable stay. The position was perfect for our needs as it was within walking distance to the Kenilworth mall, Access Park, and the badminton hall. It had everything we needed for our week-long stay. Particularly enjoyed the full DSTV selection for all the sport. The host was very accessible and responded quickly to our queries.

Kenilworth Down se terugvoer

Thank you for such a positive review.

Kenilworth Down
Obed M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obed M

Erection of a swimming pool.

Excellent, the only upgrade I can recommend is the erection of a swimming pool.

Kenilworth Down se terugvoer

Thank you so much. We would love to host you again.

Kenilworth Down
Jason P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P

Basically home away from home.

Will definitely stay here again.

Kenilworth Down se terugvoer

Thank you for your incredible review. We look forward to your next visit.

Kenilworth Down
Taryn P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn P

The place was safe, secure and very cosy.

The place was beautiful, clean, safe and homey, my kids loved it and the location is excellent, close to the mall.

Kenilworth Down se terugvoer

Thank you so much for a wonderful review. We look forward to your next visit. You were a pleasure to host.

Kenilworth Down
Leandre T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre T

Baie netjiese plek met alles wat mens nodig kry.

Dis 'n baie netjiese eenheid met vriendelike ontvangs. Die eenheid is met alles toegerus om jou lewe gemaklik te maak.

Tanya V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Awesome.

Baie nice plek, parkering is net bietjie knap! Wi-fi kode is nooit aan ons verskaf nie, sal dalk help as jul dit iewers deurgee.

Helene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B

Baie netjies en skoon, baie spasie in eenheid.

Eenheid het als wat jy nodig het!

Willem F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Aangenaam, net warm.

Warm en loadshedding.

Ida M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ida M

Veilig alhoewel min voorsiening gemaak is vir gaste.

Ons het per vliegtuig gereis en kon nie skoomaakmiddels, toiletpaper en toiletsproei saamneem nie en is nie vooraf ingelig dat dit nie voorsien sal word nie. Daar was slegs 2 rolle toiletpapier, een per badkamer. Die toiletsproeie in albei badkamers was daar, maar leeg. Geen Handy Andy of enige ander skoonmaakmiddels nie - slegs 'n klein bietjie opwasseep (van die goedkoopste op die mark). Ons moes noodgewonge hierdie artikels by die winkel gaan aankoop. Dit sou waardeer word indien ons hieroor vooraf ingelig is. Die verblyf is duur en daar kan gerus op hierdie aspek gelet word.

Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan L

Baie teleurgesteld

Die beddegoed is baie duidelik nie gewas nie en vuil gewees. Die asblik het nog die vorige gaste se vuilgoed in gehad ens. Ons het daaroor gekla. Ewe skielik kom die mense toe terug om te sê ons het 'n venster- en deurslot gebreek, wat totale nonsens is en ons het geen rede om 'n ander persoon se besittings te beskadig nie. Ons het ook nie reggestaan met 'n pen en papier om elke kraak in die muur neer te skryf nie. As ons geweet het dat die eienaars so gaan reageer en hulle instandhoudingsprobleme op ons gaan neer pin, omdat ons ontevrede is met die toestand van ons verblyf, sou ons definitief daar gaan staan het en elke krakie, chip in die muur ens. neergeskryf het. Dis heeltemal onaanvaarbaar. Wat die verblyf aanbetref: uiters onprofessioneel, vuil en oneerlik.

Kenilworth Down se terugvoer

The bedroom door had been torn off the hinges and the glass of the window broken in the bedroom. Our home was left in a disgusting state. Only close-up photos of dirt on linen were shown. Could be any linen. We take great pride in our home and renting it out.

Kenilworth Down
Frank V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frank V

Nagmerrie

2 uur gesoek na die plek, geen naam of nommer op huis nie, net 'n nommer op 'n asblik wat in die donker staan en Kenilworth Down is nie verkrybaar op Maps nie. Uiteidelik of die eienaar of die agent in die hande gekry, stuur toe vir my verkeerde pin, agent of eienaar se selnommer, nog 'n uur toe kry ons die regte pin drop. Geweldig gesukkel om die sleutel in die hande te kry, moet deur die tralies werk van die skuif hek om die slot wat op muur geinstalleer is by te kom. En dit is donker, kan nie die slot se nommers sien nie en as jy die remote in jou gesukkel sou raak druk is jou arm af. Tewyl jy in die straat staan want daar is nie plek voor hek om te parkeer nie. Die spasie tussen hek en pad baie klein. Ek het die hele tyd onseker gevoel en rond gekyk, Jy is 'n "sitting duck" in die pad en ek sukkel in die donker om die slot oop te kry. Baie gevaarlike opset. En toe ons in die huis inkom uiteindelik, toe is daar net koue water, so is ons die volgende oggend op die vliegtuig sonder om te bad, ek, my vrou en twee kinders. En dit was geweldig koud in die Kaap die naweek. Ek sal die plek glad nie aanbeveel vir die redelike man met inbors nie. Die plek is ook duur.

Kenilworth Down se terugvoer

Such a pity you did not phone immediately when you could not find the house. I don’t understand why you waited two hours before contacting me.

Kenilworth Down
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc272151ecc6d925604c97d06d70a52bae130d0fcf139dfd9c89c575f5b247ec9590e92cc1c33a0d6edead80984ff256da09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 50 Carlton Road Kenilworth 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987297008542 18.482148053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang