Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenilworth Down

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kenilworth Down is 'n semi-losstaande huis in Kenilworth, Kaapstad en dit bied verblyf aan 6 gaste.

Verblyf is in 3 slaapkamers beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababed. Die tweede badkamer is 'n gedeelde badkamer en dit het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n lieflike kaggel. Daar is ook 'n eetarea en 'n werksarea met WiFi vir diegene wat moet werk. Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eiendom is stapafstand vanaf 'n winkelsentrum en fabriekswinkels en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Rowaldo K
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very cozy and comfortable stay there. We had a comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marc T
Saam met vriende
5.0
Easy and worth money. All kinds of shops were very near by, the house was very clean and comfortable, beds slept very well, and the loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hendré V
Saam met vriende
5.0
Lekker sien volgende jaar weer. Ons het baie lekker gebly naby aan al die areas waar ons moes wees in 'n veilige area.
Apr 2024
Obed M
Gesin met klein kinders
5.0
Erection of a swimming pool. Excellent, the only upgrade I can recommend is the erection of a swimming pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Jason P
Gesin met klein kinders
5.0
Basically home away from home. Will definitely stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kenilworth Down het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc272151ecc6d925604c97d06d70a52bae130d0fcf139dfd9c89c575f5b247ec9590e92cc1c33a0d6edead80984ff256da09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 50 Carlton Road Kenilworth 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987297008542 18.482148053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang