Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenilworth Down

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kenilworth Down is 'n sentraal geleë semi-losstaande huis in Kennilworth, Kaapstad, en bied verblyf aan 6 gaste.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde 2 enkelbeddens en 'n bababedjie het. Die tweede badkamer is 'n gedeelde badkamer en is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n lieflike kaggel. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n werkstasie met WiFi vir diegene wat werk wil doen. Die kombuis is volledig toegerus met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié eiendom is stapafstand van die hoofwinkelsentrum en fabriekswinkels af en bied veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Kenilworth Down
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kenilworth Down het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlton-weg 50, Kenilworth, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc272151ecc6d925604c97d06d70a52bae130d0fcf139dfd9c89c575f5b247ec9590e92cc1c33a0d6edead80984ff256da09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 50 Carlton Road Kenilworth 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987297008542 18.482148053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang