Kennedys Beach Villa
Beskrywing
The Beach Suite is romanties en luuks en bied 'n koningingrootte-bed met suiwer katoenlinne wat uitkyk oor 'n ruim sondek en Jacuzzi, en belowe asemrowende berg-en see-uitsigte oor Onrusrivier en strand. Die suite bied 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Ekstra luukshede sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en breekware in. Massering kan op die oop dek wat oor die see utikyk gedoen word. Kerslig Jacuzzi-sessies kan vooraf teen ’n ekstra koste bespreek word. 'n Gazebo is op winderige dae op die dek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die Jacuzzi/KolKol-warmbad is nie in winterseisoene beskikbaar nie. Neem asb. kennis dat die verhitte fasiliteit teen 'n addisionele koste per sessie beskikbaar.
Masserings kan vooraf bespreek word en is teen 'n addisionele koste per paartjie vir 'n sessie van 1 uur beskikbaar.
'n Bababed of ekstra bed kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Troeteldiere word toegelaat.
Ekstra beddens vir kinders is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is privaat, ruim en het ’n oopplan-uitleg met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is ideaal vir ’n wittebroodpaartjie. Dit het ’n koningingrootte-bed met gehaltelinne en ’n klein Victoriaanse-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die gesonke kombuisie is toegerus. Ander geriewe in die eenheid sluit ’n kaggel en privaat braaigeriewe in. Die eenheid is nie geskik vir ouer mense wat sukkel om te loop nie. Die eenheid het ’n klein,maar lieflike see-uitsig vanaf die balkon en die verhitte Kol-Kol warmbad wat teen ’n ekstra tarief gebruik kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die Jacuzzi/KolKol-warmbad is nie in winterseisoene beskikbaar nie. Neem asb. kennis dat die verhitte fasiliteit teen 'n addisionele koste per sessie beskikbaar.
Masserings kan vooraf bespreek word en is teen 'n addisionele koste per paartjie vir 'n sessie van 1 uur beskikbaar.
'n Bababed of ekstra bed kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Troeteldiere word toegelaat.
Ekstra beddens vir kinders is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disastraat 5, Onrus River Beach, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang