Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuierlami

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-laan 76, Kenridge Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 080 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kuierlami bied 'n asemrowende toevlugsoord in Kenridge Heights, Kaapstad enbied 'n uitsig oor die Durbanville-wingerde. Dié luukse vakansiehuis bied gerieflike selfsorgverblyf met sonpanele, 'n omsetter en 'n warmwatergeiser. Die huis het skilderagtige uitsigte oor wingerde en heuwels, oorgenoeg geriewe en vermaakareas wat dit ideaal maak vir gesinne en vriende wat op soek is na ontspanning en plesier.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die slaapkamers het óf koninggrootte-, koningingrootte-, dubbel- óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die groot kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser. Die huis het 'n toegewyde werksarea en 4 binnenshuise vermaakareas met 'n pooltafel, kroeg en binnebraai-area wat na die versorgde tuin lei.

Buite het gaste toegang tot 'n swembad, 'n buitebraai-area, 'n vuurput en 'n meditasiehoekie met 'n dammetjie. Veilige parkeerplek vir 4 motors is in die motorhuis beskikbaar. Daar is ook 'n 24 uur-sekuriteitsdiens en patrollies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Kuierlami
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kolbe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • De Villiers-laan 76, Kenridge Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuierlami het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 080
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 080
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-laan 76, Kenridge Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58aaa5b547747c174dee826428277244b1c6bc721ac6ac36211108d6886f7b9cadd76a53786a679212d7eb580607b4f437bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 080 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 76 De Villiers Avenue Kenridge Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8537677 18.6320826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang