Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenridge Studios

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Kenridge Studios
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elanie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie K

Perfekte wegbreek vir twee.

Perfekte plekkie vir twee. Privaat en huislik! Great gasvrou!

Lidia R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia R

Pleasant experience.

Excellent service. I will definitely go back.

Tracey K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Nice touches and a lot of effort. Crisp clean and very welcoming.

It was welcoming and happy with everything we needed. Beautifully catered for. We will be back.

Terri J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri J

Very neat and made provision for load shedding. Well situated.

Our stay was very nice, the studio had all the essentials. Would've loved more cutlery options, perhaps a fork. The WiFi didn't really work, but we loved the aircon and fan because it got quite hot at night. We appreciated the battery during load shedding. Very appreciative of the complimentary breakfast in the fridge as well as the milk, biscuits and milk. We would definitely recommend and utilise the space in the future again.

Tiaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Nice, neat and safe.

Was very nice, will definitely be a client again.

Pieter J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Slegs oornag, maar akkommodasie as goed toegerus ervaar.

Baie aangename verblyf.

Morne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Skitterend.

Sal hierdie verblyf beslis aanbeveel, kommunikasie en diens van die host was uitstekend.

Piet F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet F

Heerlik geslaap7.

Baie rustige en stil plek om te bly.

Lizette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette C

Goeie ligging en veilig.

Heel lekker gebly. Ons was tevrede met die fasiliteit. Skoon en netjies.

Elsette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsette V

Rustig.

Lekker gebly dankie.

Marise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V

Goeie waarde vir geld.

Alles is mooi skoon en netjies. Heerlike koffie en beskuit, asook vrugte, jogurt, muesli in die yskas. Goeie kwaliteit wit beddegoed en handdoeke. Kan dit vir seker aanbeveel.

Kosie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie O

Alles 100%.

Kenridge Studio se Este weet wat die woord 'kliëntediens' beteken.

Elzana B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Rustig, skoon, netjies en pragtig.

Ons het baie lekker gebly, dus 'n pragtige plek en so rustig. Ons was baie vriendelik ontvang en die gasvrou gaan uit haar pad om mens te help met enige iets wat jy mag benodig.

Kenridge Studios se terugvoer

Baie dankie Elzana

Kenridge Studios
Lilanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Baie lekker.

Baie lekker plek, perfek vir 'n naweek. Goeie area en naby alles.

Kenridge Studios se terugvoer

Baie dankie Lilanie. Mooibly.

Kenridge Studios
Annerene L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L

Veilige, moderne slaapplek.

Die kamer is baie modern, skoon en netjies. Dit is naby Tygervalley geleë en daar is alles wat jy nodig het. Dankie Este.

Thys B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Skoon, veilig, rustig en waarde vir geld.

Sal beslis weer van hulle gebruikmaak in die toekoms.

Leonard R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard R

Netjies, privaat en alles wat jy nodig het vir 'n rustige oornag.

Maklik om privaat te arriveer en vertrek. Netjies, veilig en alles gemaklik.

Norberto R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norberto R

Great stay at an affordable price.

The host, Este, is very accommodating and friendly, and the place is very neat and tidy. The area is nice and quiet. My only suggestion is to maybe put a blind on the door as the light from the patio shines into the room at night.

Christine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Baie netjies en veilig!

Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is en meer. Esti is \n wonderlike gasvrou wat wat fokus op detail soos pragtige vars blomme. Dankie Esti! Ons kom beslis weer!

Rhona M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M

Hotel kwaliteit in die 'burbs.

Reeds pragtig op die foto's en wanneer jy inklok oortref die mooi plekkie alle verwagtinge! Netjies, skoon, georganiseerde reëlings vanaf eienaar, privaatheid, WiFi, koffie, tee, water, lugverkoeler, beskuit, DStv tot pragtige blomme. Alles wat jou laat voel jy ontspan gedurende 'n besige naweek kuier! Baie bedagsaam teenoor gaste. Ons sal beslis weer kom oorslaap asook vir 'n langer tydperk. Maklik ons beste ervaring!

Thys S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Ideale bestemming vir omgewing verkenning.

Pragtige ruim, netjiese kamer en badkamer met al die nodige geriewe vir 'n gerieflike aand of twee se oornag. Die ligging is ideaal en veilig om die omgewing te verken met verskeie wynplase en ander attraksies op jou deur drumpel. Este ons gasvrou was voortdurend in kontak via Whatsapp en besonder ingestel dat als na ons smaak en gerief was. Rupert die Airedale terrier was 'n baie vriendelike bonus wat jou sommer tuis laat voel het. Ons sal beslis weer daar tuisgaan met 'n volgende besoek aan die omgewing.

Kenridge Studios se terugvoer

Baie dankie Thys, vir jou mooi resensie. Hoop dit gaan goed. Este

Kenridge Studios
Surina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina J

Pragtige verblyf, baie privaat en veilig. Alles wat ek nodig gehad het was daar.

Pragtige verblyf, baie privaat en veilig. Alles wat ek nodig gehad het was daar.

Stephan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Meer as waarde vir geld!

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en goed ingerig. Ons beveel Kenridge Studios aan!

Isak W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak W

Regtig 'n lekker en vriedelike gasvrou, word hoogs aanbeveel.

Rustige omgewing, net die plek om jou batterye te herlaai weg van die huis.

Malcomb D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D

Spotlessly clean and neat.

Everything you need for a pleasant comfortable stay. Full DStv, aircon and a coffee maker - everything you need except for a microwave. Undercover parking would have been the cherry on top, however it is behind locked gates and very safe. Prepare to meet the most adorable Airedale Terrier "Rupert"!

Melandri K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri K

Skoon, netjies en baie modern.

Baie vriendelik ontvang. Veilige area en geriewe, ons is baie dankbaar.

Leon L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Moderne, netjiese verblyf in 'n goeie area.

Dit is 'n baie skoon en netjiese gastehuis met 'n ordentlike bed en badkamer. Daar was deurlopend goeie kommunikasie deur die vriendelike gasvrou. Wat welkome toevoegings sou wees, is 'n yskassie met ys en koue water, baie beslis 'n spieël in die slaapkamer en 'n skinkbord met teesakkies en 'n paar beskuitjies, want daar is slegs koffie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbaghweg 26, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcrIaWluhPVj2lrutXEjzrsfCptScvybLmAs263Hq2YiOr9dWqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 26 Tulbagh Road Kenridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85771 18.63636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang