Kensington Lock Up and Go
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 20A, Kensington, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kensington Lock Up and Go is in Kensington, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed elk. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met rusbanke en 'n houtkaggel. Daar is ook 'n aangewese werkstasie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Braaigeriewe en gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer is beskikbaar.
Gaste kan inkopies by Canal Walk-winkelsentrum doen, by Ratanga Park gaan stap, of 'n maaltyd by een van die eetplekke geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- 7de Straat 20A, Kensington, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Maitland Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 20A, Kensington, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang