Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kent Manor Guest Suites

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rickie F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Very pleasant stay. Well-appointed unit with everything you need. Safe location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Thank you, Rickie. It was a pleasure hosting you.

George F
1 nag
5.0
Mei 2024

Perfect. Perfect suite for someone who is looking for something comfortable, neat and safe. Close to amenities and far enough to not feel as if you're in Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Thank you, George. Pleased he had a good stay with us.

Silvia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Will surely book again @ Kent Manor Guest Suites. Everything was just as expected. The host welcomed us and explained TV channels, keys, etc. with us. The apartment was very comfy with a lovely shower. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Veilig, vriendelik, skoon. Meer as lekker! Veilig en gasvry. Heeltyd terugvoering ontvang en op hoogte gehou. Vriendelik en skoon. Ek gaan weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Dankie, Adele. So bly julle het lekker gekuier!

Steve N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Awesome. Very comfortable and will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Thank you, Steve. It was a pleasure having you here.

Sampie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Veilig en netjies, vriendelike diens. Baie vriendelike ontvangs, die plek is baie netjies en veilig. Die kinders het die snacks baie geniet. Sal enige tyd weer oorbly. Ek kan Kent Manor regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Dankie, ons is bly julle het dit hier geniet

Royith S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Excellent reception by Melita. Accommodation was super clean and the little garden was awesome. Felt like home! We arrived after an outing and it was raining cats and dogs, low and behold there was Melita with a large umbrella. That was simply awesome. A gesture which we will always remember. Keep up the great work and you will be successful. Would like to elaborate on your question below. I mentioned to Melita when we arrived that it was great to see that the photos were a true reflection of the premises. I travel often and have had occasions when this is not the case!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
We're happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you here again sometime.

Roeleen C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Gerieflik, netjies, toegerus en baie veilig. Melita en haar man was baie gasvry. Die ligging van Kent Manor was nog beter as wat ons verwag het. Dit is ook binne 'n veiligheidsarea wat toegemaak is en het beskutte en veilige parkering. Die kamer self is baie privaat, vreeslik netjies en modern en die private gras/tuintjie voor ons deur was goed verwelkom deur ons klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het hier by ons.

Rikus C
1 nag
4.8
Nov 2023

Elske sent werd. Pragtige, stil en veilige verblyf. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Dankie, dis goed om te hoor dat jy lekker gebly het by Kent Manor.

Ilze J
1 nag
5.0
Okt 2022

Hoogs aanbeveel. As ek die gastehuis 10 sterre kon gee, het ek. Alles was net perfek. Die diens, die ligging, netheid van die hele kompleks en die wooneenhede. Sal beslis weer in die toekoms van hierdie gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melita
Kent Manor Guest Suites
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het dit hier geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentweg 18, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc7cfb074fa9648370e91e463c2e498493f8c850420180e37402590385276683e228165a50a77276d81ff8620740a51e397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 18 Kent Road Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.051064211489 28.044440876057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang