Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenton Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 36, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kenton Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Kenton-on-Sea. Die perseel is gerieflik 700 m van Kariegastrand en Middelstrand af.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 elk 'n dubbelbed het. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed. Al die slaapkamers het ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die ander 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die slaapkamers het 'n deur wat na die agterste balkon lei.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, sitarea en 'n eetarea, asook 'n gastetoilet. Daar is 'n balkon rondom die sitarea wat skuifdeure aan beide kante en aan die voorkant het sodat gaste maklik tussen die buite- en binne-area kan beweeg. Die kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof en 'n mikrogolf, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oop motorhuis is onder die huis en daar is plek vir 2 voertuie en 'n slaapwaentjie.

Gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig inneem, die sonsopkoms en sonsondergang geniet en na die klank van die branders of die voëls van die natuurreservaat luister. Die ligging bied gerieflike toegang tot plaaslike winkels. Die eiendom is ook ongeveer 800 m van Kariega en Middle Beach.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Kyra H
Saam met lewensmaat
5.0
Walk to the beach. Lovely house, close to the beach and to the rivers, as well as to many of the local restaurants, with good WiFi, whi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Bruce L
Saam met lewensmaat
4.8
Good option for family vacation. Nice house with all you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Martin C
Gesin met tieners
4.6
Nice, quiet and conveniently located. Wonderful beach and walking routes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Debbie G
Saam met lewensmaat
4.4
Very pleasant. Peaceful, quiet, nice walk to excellent beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Sue C
Saam met lewensmaat
4.4
Lovely stay! Perfect location and lovely, clean house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carolyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bathurst-straat 36, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kenton Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 36, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f1bdbdc854b825fb5a56592289065f54c010084e975c79fe07c2774366d03c2515e0e7426e9f60ef2eb8d8e4ae9e92a0b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 36 Bathurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.684379904721 26.674967597345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang