Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenwyn on Sea 107

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Madeli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Op die strand by die see. Ons het heerlik gebly met 3 kleintjies. Baie spasie en op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie baie lekker gewees. Die kamers was skoon en netjies. Die badkamers is baie mooi en so ook al die ander geriewe in die huis. Die WiFi en TV het gehelp om die kinders ook besig te hou van tyd tot tyd. Die eienaars was baie behulpsaam oor vrae oor die verblyf en parkering ens. Sal definitief weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderful home away from home. Child-friendly environment. Direct access to the beach. Trunelle was amazing she literally there to help you with any questions and she was always available which is awesome. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louretha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Gerieflike, netjiese en skoon woonstel. Alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Toebehore in die woonstel van goeie kwaliteit. Woonstel baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selome P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Fantasties. Plekkie was baie mooi met uitstekende see uitsig en Trunelle was baie gasvry, vriendelik en tegemoetkomend. Ons het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trunelle
Kenwyn on Sea 107
Goeie dag Selome Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ons plesier om julle te huisves. Ons sien uit om weer van julle te hoor in die toekoms. Vriendelike groete Trunelle

Desmond S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

The place was situated on the beach with an amazing view of the ocean. The flat was clean and came with air conditioning unit which made our stay a pleasant one. There was security at the flat which kept us safe. The pool was clean and I will definitely stay there again. Will definitely recommend friends and family to stay in kenwyn on Sea 107.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trunelle
Kenwyn on Sea 107
It was an absolute pleasure to host you and your family. We look forward to hosting you again. Thank you for the kind words.

Jandre V
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Wonderlike ligging. Veilige, netjiese en ruim spasie vir 8 mense. Die ligging is perfek en stap afstand na nodige winkels en strand. Die klank van die branders is wonderlik. Goeie diens en ondersteuning deur eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Storm G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Beautiful place for a family vacation. Beautiful unit and such a great place right on the beach and close to everything, everything you need and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Trunelle
Kenwyn on Sea 107
Good day Storm, Thank you so much for your message. It was a pleasure hosting you and we hope to hear from you again in the future. Kind regards, Trunelle

Hein V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Rustig en gesellig. Lekker swembad vir kinders met veiligheidsheining! Gesellige braaiarea langs swembad. Vinnige toegang tot strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Clean, spacious and very good location. Good, friendly service. Extras like DStv, pool and well equipped kitchen made our stay most satisfying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Trunelle
Kenwyn on Sea 107
Good day Amanda, It was a pleasure to host you and your family. We are glad you enjoyed your stay. Kind regards, Trunelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trunelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102, Kenwyn on Sea 107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648a939991b9da030e6f61969bea6c074c3a914339b6dbf23adba02b8d4f358df25a4ae9da325bc27d0a62d949987faef8d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 102 Compensation Beach Road Kenwyn on Sea 107 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -29.530772622097 31.223213850332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang