Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenwyn on Sea 107

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102, Kenwyn on Sea 107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kenwyn on Sea 107 is 'n luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 8 reg voor Willard Beach in Ballito.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat uitloop op 'n balkon wat oor die see uitkyk. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 4 mense. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, ysmasjien, koffiemasjien, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8, lugversorging en 'n sitarea met 'n TV met DStv wat oor die see uitkyk.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Ballito bied ongerepte strande en warm water vir branderplankry, lyfplankry, duik, swem, visvang en meer. Gaste kan verskeie restaurante en winkelsentrums besoek, asook besienswaardighede soos die King Shaka-erfenisroete, die Ballito-leefstylsentrum, Ballito Junction-winkelsentrum en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trunelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 102, Kenwyn on Sea 107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kenwyn on Sea 107 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102, Kenwyn on Sea 107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648a939991b9da030e6f61969bea6c074c3a914339b6dbf23adba02b8d4f358df25a4ae9da325bc27d0a62d949987faef8d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 102 Compensation Beach Road Kenwyn on Sea 107 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -29.530772622097 31.223213850332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang