Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenwyn on Sea 401

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102D, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kenwyn on Sea 401 is in 'n sekuriteitskompleks in Ballito geleë en is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 8 mense.

Die eenheid het 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel wat toegerus is met baddens en storte. Die en suite-hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 mense.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitkamer maak ook oop op 'n balkon met 'n uitsig oor die strand.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste is ook welkom om van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik te maak. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand.

Ballito bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die King Shaka Erfenisroete, die Flag Animal Farm, Ballito Boardwalk, Crocodile Creek, Virgin Active, die Ballito Lifestyle Centre en verskeie restaurante en winkelsentrums.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michael M
5.0
Awesome! Great location for what we needed to do. The only issue we had was with the cleaning services. The helpers arrived too early a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jarien B
5.0
Verkwikkend. Heerlik gebly. Golwe en son om spinnerakke te verjaag.
Feb 2024
Sterna V
5.0
Baie lekker. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Alles baie gerieflik en die spasie help baie met 3 volwasse kinders.
Jan 2024
Mervin N
Gesin met klein kinders
5.0
Definitely return. A beautiful, excellent location with quiet beaches. The unit was neat with all facilities. We really enjoyed our tim...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Kirstie M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing getaway. Beautiful place with an amazing view and very useful amenities. Would definitely be visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 102D, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kenwyn on Sea 401 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102D, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YzI5MGY0LWFmYzgtNGU3Zi1iOTAxLTk2YmYwMGUyODE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 102D Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.531072346563 31.223078542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang