Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keret Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Good hospitality and customer service. Setting is beautiful. Nice and quiet. Good hospitality and customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linoriathabisa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing. It was amazing, breathtaking, stunning place with a beautiful view. I loved everything about Keret's place, and my mom said she's definitely booking it for herself just to come relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy-lee C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

It was a great stay, staff was friendly and eager to help. Loved every moment there. It was a great stay, staff was friendly and eager to help. Loved every moment there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Besigheid reis. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het alles aan ons verduidelik, die kamer gaan oopsluit en ons was baie verras oor die netheid van die plek. Alles was super mooi en ons het heerlik geslaap. Ons kan hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Uitstaande gehalte. Ongelooflike uitsig oor Kaapstad, baie luuks en netjies met vriendelike gasvryheid. Sal vir seker my no. 1 keuse wees vir toekomstige besigheidsbesoeke aan Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip 1 H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie skoon, netjies en gasvry. Hartlik ontvang en seker gemaak ons is tuis - borrelende persoonlikheid. Kamer was pynlik netjies en baie gerieflik. Sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Onbeskryflik. Ek het nie woorde nie! Daar is nie genoeg woorde om hierdie wonderlike plek te beskryf nie. Om nie van Ella se vriendelikheid te praat nie! Sy is regtig 'n fantastiese mens en het ons so welkom laat voel. Die uitsig, die netheid, die klomp klein bederfies wat sy los vir haar gaste, teveel om op te noem. Mense, gaan kuier vir Ella, julle sal glad nie spyt wees nie. Glo my, as ek meer as 5 sterre kon gee vir Keret, het ek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Amazing! I would go back anytime. Friendly owner and staff. Would recommend to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S C
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Rustig maar opwindend. Die naam Royal van die woonstel is heel gepas. Dit laat jou soos "royal" voel. Dit is goed toegerus. Die slaapkamer en ontspandeel is die ster. Die uitsig is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubyn S
1 nag
5.0
Feb 2022

Amazing stay. Dit was so lekker om daar te bly. Plekkie weg van die huis wat soos huis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ella & Nir Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZjQzNGQ5LWI5MDUtNDU4OC05MmNkLWM1MjU1ZGM0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 29 Mahogany Crescent Tygerberg Hills 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.885264152436 18.600422143936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang