Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 31

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Jenny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Satisfied. Very neat and comfortable. Two-plate stove is a little iffy but it worked. A toaster would be great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gebly dankie. Baie lekker gebly! Dit was eers 'n ou bank. Oulike ingerig dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice J
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Al probleem wat ek gehad het was dat daar geen ligte agter in die werf was nie. Al was dit net om te oornag was alles in die kamers baie netjies, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharazon B
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Nice and peaceful. Very friendly people. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilu S
1 nag
3.8
Apr 2024

In klok tyd en uitklok tyd is goed veral as jy van vêr moes ry. Die diens was uitstekend en baie vriendelik, maar die plek kort beter ventilasie en ruik baie vreemd. Die TV se klank is ook nie meer lekker nie, daar kort definitief gordyne in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elwin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2022

Die verblyf was okei maar dit moet 'n geen rook area wees. Mense langs ons het gerook in hul kamers en dit was bietjie ongemaklik vir iemand wat nie rook nie, anders was dit okei. Ek het ook nie gehou van die oop area nie. Toilet, kombuisie, slaaparea als in een oop area. Dis nie van pas om so te eet nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Rustige atmosfeer. Dis baie rustig, private en geen steurnis van ander wat ook daar tuis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Uitstekend. Hulle gee baie goeie, vriendelike en professionele diens. Die plek is skoon en baie netjies. Ek sal definitief weer daar gaan oornag as daar plek beskikbaar is. Beslis waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roberta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Veilig en rustig. Die kamer was mooi skoon en netjies, die gasheer was baie vriendelik. Sal net in toekoms vra want die trappies is nie vir ou mense nie, maar verder geen probleem met kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet V
Kort verblyf
4.6
Apr 2019

Lekker. Kosbaar en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc8888a89d5cc594762ad4d4a2226d273f0b2813b2b30f53167f2a06dca79ea1ee0afeb5e44e202fffb689def418937701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 31 Kerk Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.90590662003 18.754756450653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang