Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 31

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kerkstraat 31 is in die bekoorlike dorpie Piketberg geleë en bied bekostigbare verblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf die N7-hoofweg asook talle winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorgkamers met 'n dubbelbed in elk.

Al die kamers is op die eerste verdieping en gaste moet trappe klim, daar is geen hysbak nie.

Konferensiegeriewe is beskikbaar en daar is 'n gelisensieerde kroeg.

Elke kamer het 'n privaat, en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en toegang tot basiese selfsorggeriewe.

Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv-kanale vir vermaak tydens hul verblyf.

Die gastehuis is oorkant die Polisiestasie geleë en is naby die Piketberg NG kerk.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Kerkstraat 31
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kerkstraat 31 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc8888a89d5cc594762ad4d4a2226d273f0b2813b2b30f53167f2a06dca79ea1ee0afeb5e44e202fffb689def418937701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 31 Kerk Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.90590662003 18.754756450653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang