Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 47

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Susan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasies, baie dankie! Ons het bietjie gesukkel om die plekkie te kry, omdat ons die nommers op die huise gesoek het. Ons moes net bietjie verder op gery het in Kerkstraat. Dit sal great wees as daar aanduidings is. Dit was 'n heerlike naweek en die plekkie was perfek, skoon, veilig en ook veilig vir voertuie. Baie aangename gasheer en vrou. Sal vir seker die plekkie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Never disappoints and can't wait to return. Thanks again, Hilda, for your concern during the power outage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Dis ’n awesome plekkie! Die plek is pragtig versier en netjies en daar is alles wat jy nodig het! Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Awesome. It was nice and quiet. Value for money. They should just add ironing facilities to the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Gemoedsrus en vrede. Ons het die verblyf baie geniet en ons 2 hondjies was ook veilig en kon ronde beweeg buite. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Baie netjies en volledig toegerus. Baie netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2021

Dit was baie lekker gewees, lekker rustig gewees. Dit was 'n lekker naweek vir my en my vriendinne gewees, sal weer daar kom slaap. Dankie vir gasvryheid, vriendelikheid, netheid en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Kerkstraat 47
Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Dis 'n plesier om sulke gaste te ontvang.

Sandi C
1 nag
4.6
Apr 2021

It was lovely! We enjoyed our stay even if it wasn't for long. Basically has everything you need! Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelm M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Baie lekker, goeie waarde vir geld. Alles is baie skoon en netjies en alles werk. As ek iets negatief moet sê, die tuin kort so baie klein bietjie aandag (hier en daar 'n onkruid, maar dis rêrig min).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2021

Was rustig. Plek is soos geadverteer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCT8SMaaK0pMUFmvjFctjGNac2cBX0oUjbB6hUZTgaeBR0r1jH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 47 Church Steet Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.587312928417 19.349718689919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang