Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 47

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Kerkstraat 47
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Fantasies, baie dankie!

Ons het bietjie gesukkel om die plekkie te kry, omdat ons die nommers op die huise gesoek het. Ons moes net bietjie verder op gery het in Kerkstraat. Dit sal great wees as daar aanduidings is. Dit was 'n heerlike naweek en die plekkie was perfek, skoon, veilig en ook veilig vir voertuie. Baie aangename gasheer en vrou. Sal vir seker die plekkie aanbeveel!

Pamela M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

Never disappoints and can't wait to return.

Thanks again, Hilda, for your concern during the power outage.

Elsa F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa F

Dis ’n awesome plekkie!

Die plek is pragtig versier en netjies en daar is alles wat jy nodig het! Sal definitief weer besoek.

Thomas O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas O

Awesome.

It was nice and quiet. Value for money. They should just add ironing facilities to the rooms.

Raymond B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond B

Gemoedsrus en vrede.

Ons het die verblyf baie geniet en ons 2 hondjies was ook veilig en kon ronde beweeg buite. Sal definitief weer daar bespreek.

Johan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie netjies en volledig toegerus.

Baie netjies en volledig toegerus.

Hanli V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanli V

Dit was baie lekker gewees, lekker rustig gewees.

Dit was 'n lekker naweek vir my en my vriendinne gewees, sal weer daar kom slaap. Dankie vir gasvryheid, vriendelikheid, netheid en veiligheid.

Kerkstraat 47 se terugvoer

Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Dis 'n plesier om sulke gaste te ontvang.

Kerkstraat 47
Sandi C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandi C

It was lovely!

We enjoyed our stay even if it wasn't for long. Basically has everything you need! Will definitely go back.

Wilhelm M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm M

Baie lekker, goeie waarde vir geld.

Alles is baie skoon en netjies en alles werk. As ek iets negatief moet sê, die tuin kort so baie klein bietjie aandag (hier en daar 'n onkruid, maar dis rêrig min).

Hendrik A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik A

Was rustig.

Plek is soos geadverteer.

Elsa D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Baie veilig, skoon en rustig.

Hilda en haar man het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Skoon en lekker groot vir wat ons wou hê. Die oudhede met die kaggel het my laat verlang na my kinderdae.

Carin B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Heerlik gekuier in jul pragtige huis!

Baie mooi en gemaklik gemeubileerd, heel goeie kommunikasie en alles was skoon en netjies vir die verblyf.

Newjean L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Newjean L

We had a great time.

Hilda was very helpful. We loved our time there.

Kerkstraat 47 se terugvoer

It was nice having you as guests.

Kerkstraat 47
Clare W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clare W

Comfortable with everything you need.

Everything you need to self-cater.

Otto V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto V

Baie netjies en goed toegerus met alles en nog meer.

Ons het baie lekker gekuier en alles was daar wat ons nodig gehad het. Een klein negatiewe punt is dat die binnebraai effe rook as die badkamervenster nie oop is om 'n trek te veroorsaak nie. Die enigste iets wat kortgekom het was 'n yster skoppie om die as uit die braai te skep. Verder was dit top-klas.

Rene K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Lekker ontspan en gerus!

Baie lekker gebly! Sal beslis weer gaan. Dis mooi skoon, netjies en veilig!

Mari E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari E

Netjies en skoon by hierdie troeteldier vriendelike akkommodasie.

Netjies en baie skoon, en alles wat ons nodig het by hierdie bekostigbare, troeteldier vriendelike akkommodasie. Ons beveel dit aan.

Kerkstraat 47 se terugvoer

Mari, dankie vir die goeie terugvoer. Jammer ek kon julle nie ontmoet nie. Kom gerus weer. Hilda

Kerkstraat 47
Hendrik N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik N

Pleasantly surprised.

Very comfortable with all you need.

Barry E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry E

Die verblyf was baie lekker.

'n Mens moet dalk net beter reëlings tref aangaande die aankoms, aangesien die eienaar nie op die perseel woon nie. Sy het ons probeer skakel, maar ek kon nie antwoord aangesien ek bestuur het. Ons het haar toe geskakel toe ons voor dooiemansdeur kom.

Danise C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danise C

Dit was fantasties!

Baie netjies, skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer gaan.

Francois G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Dis baie rustig en netjies. Die eienaars is baie vriendelik.

Goeie waarde vir geld, sentraal naby aan alles (tog baie rustig). Sal definitief weer daar bly!

Mossie M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mossie M

'n Plek om aan te beveel!

Skoon, netjiese en sentraal geleë woning, baie stil en veilig.

Denzille R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzille R

Lieflik!

Baie rustig.

Antoinette D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

'n Baie lekker huisie met alle geriewe. Die braaiplek binne is 'n wenner!

Ek sal weer gaan. Dit was baie lekker rustig en privaat; dis net die kaggel wat gerook het.

Monica P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Baie lekker en alles was baie netjies!

Lekker rustig! Alles was goed en netjies! Sal weer gaan! Baie dankie!

Henda K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henda K

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCT8SMaaK0pMUFmvjFctjGNac2cBX0oUjbB6hUZTgaeBR0r1jH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 47 Church Steet Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.587312928417 19.349718689919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang