Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 47

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kerkstraat 47 bied knus selfsorgkothuise in Gansbaai en bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n gesinsvakansie. Sentraal geleë en naby alle geriewe, gaste het onmiddellike toegang tot Gansbaai hawe en Kleinbaai, die Groot Wit Haai hoofstad van die wêreld.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke eenheid beskik oor braaigeriewe en 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe.

Gansbaai is die Groot Twee dorp in Suid-Afrika, bekend vir sy witdoodshaai en suidelike walvisse. Kleinbaai bied daagliks withaai-duikuitstappies aan. Die walvisse besoek ons oewers van Junie tot vroeg in Desember. Daar is 'n lieflike 7 km-staproete vanaf Gansbaai-hawe langs die strand tot by die Plaat. Die kothuis is stapafstand vanaf al die winkels, banke, asook die hawe waar gaste daagliks vars vis kan koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kerkstraat 47 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCT8SMaaK0pMUFmvjFctjGNac2cBX0oUjbB6hUZTgaeBR0r1jH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 47 Church Steet Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.587312928417 19.349718689919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang