Kerkstraat 47
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Kerkstraat 47 is 'n knus selfsorgkothuis in Gansbaai wat gerieflike akkommodasie bied. Hierdie plekkie is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dit is sentraal geleë ten opsigte van al die geriewe en gaste het direkte toegang tot Gansbaai se hawe en Kleinbaai wat as die Withaaihoofstad van die wêreld bekendstaan
Ons het slaapplek vir 8 gaste in 2 eenhede. Elke eenheid het braaigeriewe en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe.
Gansbaai is nie net bekend vir die withaaie wat hier voorkom nie, noordkapperwalvisse kom maak ook gereeld 'n draai hier.
Haaihokuitstappies word daagliks vanaf Kleinbaai geloods en die walvisse doen hier aan vanaf Junie tot Desember. Daar is 'n lieflike staproete vanaf Gansbaai se hawe tot by die Plaat. En die kothuis is loopafstand vanaf die winkels, banke, en die hawe waar vars vis daagliks te koop is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Kerkstraat 47 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 47, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang