Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerneelia Kothuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons verwagtings is oortref. Puik. Ons het baie rustig en lekker gebly. Ons verwagtings is oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Everything was perfect, we will be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing! Wat 'n lekker plek om net weer jouself te vind, te besef hoe geseën 'n mens is. Lekkerste vakansie ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Magic. We had the most amazing stay at the Kerneelia Kothuis! Unfortunately just for a night. As soon as we arrived, we realised it is the type of place you can stay at for a week! The cottage is so beautiful and the host is just amazing, so friendly and genuine, and we really felt looked after. All the love and detail that is put in really comes through, and I couldn't recommend it enough! Thank you so much for the hospitality, and we will definitely be back when we are in the area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Kerneelia Kothuis
Dear Hilja, it was a pleasure to host you and show you our bit of heaven on Doornkraal. We hope to see you back soon!

Gabriele H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely fantastic. We had the most fantastic stay, everything was just perfect. We didn't want to leave and we will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre En Anita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, skoon, gasvry en hemelse uitsigte. Die huisie is werklik iets besonders. Die gasvryheid van die Le Roux familie is so eie die Klein Karoo. Alles in oorvloed! Alle heerlikste ontbyt. Koue wyn in yskas, asook ys. Koffie, konfyt, tee, melk en beskuit. 'n Goeie advertensie vir egte boere gasvryheid. 'n Voorbeeld vir die bedryf. Gaan daardie voorstoepie met die hemelse uitsig baie mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Highly recommended. Will use again. We love this place. Two years ago we stayed in the small workers cottage. I messed up the booking this time, and Julia kindly changed it to her other double room behind the main house. Absolutely no problem. There were extras like a bottle of wine and nice notes. Also, gluten-free bread for my wife. They definitely know how to look after their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancois O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooiste Klein Karoo. Ons het vreeslik lekker by Kerneelia Kothuis gebly. Die gasheer was baie vriendelik en ons was verwelkom met vars blomme, vrugte uit die boord en vars kruie om te gebruik. Die kothuis is baie netjies en skoon met die mooiste vlakte en berguitsig. Die kothuis is ingerig met alles wat jy kan nodig hê - let wel dat dit op sonkrag hardloop, so daar is nie 'n mikrogolf nie, maar daar is 'n braai en 'n gasstoof. Dit is tjoepstil en ons sal vir seker weer teruggaan. Daar is 'n lieflike wynvat waarin jy kan afkoel. Daar is 'n opsie om verskeie items van die plaas te bestel vir jou verblyf. Ons het braaipakke bestel, dit was meer as genoeg kos, liplekker, net soos jou Ouma dit sou maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Breakfast basket delivered in the morning with fresh baked muffins, fruit and yog. Very comfortable and well-appointed farm cottage. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic. We had the most wonderful stay. The hosts are amazing. The food provided was delicious. We had a great time resting and enjoying the birds and farm life. Would recommend Kerneelia Kothuis for all nature lovers and getting away from the hustle and bustle of cities. We loved the privacy and especially the wine vat splash pool on those hot summer days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrift Dam-weg, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATB9WnwpR0hPgrPnCOX00rMGPFaFW9khi4bwW43Fca2rR0E4XkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 3 mense 24 5 1 5 Stompdrift Dam Road Doornkraal 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.498615730746 22.582197069683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang