Kersbospark 14
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda W - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties, al was dit koud en het dit gereën. Dit was nogtans baie lekker.
Ben S - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marlene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Kersbospark was fantasties.
Zelda W - Apr 2023
Algehele gradering
Was lekker wegbreek net wat ons nodig gehad het.
Jo-lize S - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Lucy D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike stil en rustige omgewing.
Lindsey V - Mrt 2023
Algehele gradering
Large, well equipped home, walking distance from beach.
Marisca J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige kuiertjie.
Lizelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier was heerlik en die huis het alles wat mens nodig het en nog meer. Ons sal beslis weer gaan.
Rolene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Shirreen S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige en gerieflike plek.
Hannes S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker toegeruste huis.
Carina C - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker. Enigste nadeel is die enkel remote. Pare wil op verskillende tye see toe gaan en met 1 remote is dit baie moeilik.
Kersbospark 14 se terugvoer
Hallo Carina. Dankie vir die terugvoering. Ongelukkig, word net een afstandbeheerder per huis toe gelaat deur die Beheer liggaam.
Groete, K14
Letzie W - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon huis. Heerlik gekuier en gebly.
Zelda W - Aug 2021
Algehele gradering
Was fantasties, net wat ons nodig gehad het vir so kort wegbreek.
Kersbospark 14 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Zelda.
Sien julle gou weer.
Groete, K14
Talian S - Okt 2021
Algehele gradering
It was an amazing house. It felt like home and it's beautiful.
Caralinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gebly.
Josine A - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf, veral as mens klein kinders het.
Alicia G - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker
Mariette S - Jan 2021
Algehele gradering
Ons sal beslis weer kom kuier.
Samuel J - Sep 2021
Algehele gradering
Unhealthy place to stay.
Kersbospark 14 se terugvoer
We sincerely apologize for the bird that flew into the house and caused discomfort
Greetings, K14
Leoni V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese kinder- en hondvriendelike huis
Lees meerSue H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker by kaggelvuur op 'n koue naweek.
Kersbospark 14 se terugvoer
Bly om te hoor julle het lekker voor die kaggelvuur gekuier, Groete K14
Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Jy kan baai, maar nie braai.
Lees meerKersbospark 14 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar rakende die luuksheid.
Die Suidooster veroorsaak so nou en dan probleme by die braai en veral as die vuur aan die voorkant van die braai gemaak word. Ons is wel in die proses om na opsies te kyk om hierdie probleem te ellimineer.
Groete,
K14
Chazelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Die naweek was fantasties lekker.
Lees meerJacques R - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
Kersbospark 14 se terugvoer
Baie dankie Jacques, hoop om julle gou weer te sien. Groete, Kersbospark 14.
Chantelle W - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful place, has everything you need!
Kersbospark 14 se terugvoer
Thank you, Chantelle. Please come and visit us again.
Regards,
Kersbospark 14
Louise R - Jan 2019
Algehele gradering
Lieflike skoon gemaklike huis.
Kersbospark 14 se terugvoer
Baie Dankie Louise.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang