Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersbospark 14

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Kersbospark 14
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zelda W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Fantasties, al was dit koud en het dit gereën. Dit was nogtans baie lekker.

Ja, ons het lekker gebly, geen probleme. Dit was nou ons 3de keer by Kersbospark 14. Sal vir seker weer terugkom. Ons het ook baie goeie diens vanaf Naomi gekry. Nogmaals baie dankie.

Ben S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Waarde vir geld.

Huis is baie goed toegerus en erf is groot genoeg en veilig vir honde gewees. Net om die draai van die strand.

Marlene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Kersbospark was fantasties.

Baie baie dankie. Ons het ons tyd daar baie geniet. Sal definitief weer kom en dit aanbeveel.

Zelda W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Was lekker wegbreek net wat ons nodig gehad het.

Lidia, Andrea en Naomi wat ons verwelkom het baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer kom. Lekker rustig. Kuier area is baie lekker ingerig. Hele huis baie gerieflik alles wat jy nodig het. Sal defnitief aanbeveel.

Jo-lize S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-lize S

Ongelooflik lekker.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Huis was baie netjies binne, ons het baie lekker gekuier in die braaikamer! Dis 'n baie lekker leefhuis!

Lucy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy D

Heerlike stil en rustige omgewing.

Vir 'n rus tydperk was dit heerlik. Die huis het al die geriewe wat jy benodig en meer. Sal beslis aanbeveel. See stap afstand. WiFi nie betroubaar nie.

Lindsey V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsey V

Large, well equipped home, walking distance from beach.

The home is large enough for 6 guests in 3 rooms, well equipped for entertaining comfortably. This was our second stay, only criticism was perhaps cleanliness (dust from the thatch roof) and that the home should be "aired" before guests arrive.

Marisca J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Baie rustige kuiertjie.

Perfekte vakansiehuisie om saam met familie naby die see te geniet. Sal dit definitief aanbeveel. Huis is lekker groot en ruim en perfek as jy 'n hondjie het, omdat agtertuin toe is.

Lizelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Die kuier was heerlik en die huis het alles wat mens nodig het en nog meer. Ons sal beslis weer gaan.

Die verblyf was voortreflik en ons hondekinders was ook welkom wat vir ons 'n groot pluspunt was.

Rolene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene A

Rustig.

Baie lekker plekkie. Ons het lekker gebly, als wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. My honde was welkom en het net so lekker gekuier. Ek sal dit beslis aanbeveel en kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Shirreen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirreen S

Rustige, veilige en gerieflike plek.

Sal beslis weer deur bespreek en vir familie en vriende aanbeveel.

Hannes S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Baie lekker toegeruste huis.

Die huis bied alles wat jy nodig het.

Carina C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carina C

Lekker. Enigste nadeel is die enkel remote. Pare wil op verskillende tye see toe gaan en met 1 remote is dit baie moeilik.

1 remote nie genoeg vir vriende wat op verskillende tye kompleks wil verlaat nie. 2de remote sal goed wees.

Kersbospark 14 se terugvoer

Hallo Carina. Dankie vir die terugvoering. Ongelukkig, word net een afstandbeheerder per huis toe gelaat deur die Beheer liggaam.
Groete, K14

Kersbospark 14
Letzie W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letzie W

Baie netjiese, skoon huis. Heerlik gekuier en gebly.

Puik gehalte beddegoed asook kombuisgereedskap en eetgerei. Ekstra kombers in kas het bietjie benoud geruik, maar niks wat lekker sonlig nie kon regmaak nie. Die braai se kaggel kort dalk aandag, hy rook baie erg. Die rook slaan terug in die braai-area in.

Zelda W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Was fantasties, net wat ons nodig gehad het vir so kort wegbreek.

Daar was alles wat ons nodig gehad het, huis is goed toegerus en netjies, veral die braai-area, lekker kuierplek. Eienaar was baie vriendelik en toegewend. Ons kan julle defnitief aanbeveel en sal verseker weer as ons Weskus toe gaan van jul gebruik maak. Nogmaals dankie ook aan Renaldi, goeie diens. Vriendelike groete Zelda Walley en gesin.

Kersbospark 14 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Zelda.
Sien julle gou weer.
Groete, K14

Kersbospark 14
Talian S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talian S

It was an amazing house. It felt like home and it's beautiful.

I definitely recommend anyone to visit. Host is great and the owner is so friendly. Just loved it.

Caralinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caralinda R

Heerlik gekuier en gebly.

Het heerlik gekuier en gebly. Goeie gehaltebeddegoed asook kombuisgereedskap en eetgerei. Daar kort bietjie instandhouding soos die deurhandvatsel en die braai se kaggel, dit rook baie. Die rook slaan terug in die braai-area en in die huis in as die deur oop is.

Josine A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josine A

Lekker verblyf, veral as mens klein kinders het.

Daar kort bietjie instandhouding soos verstopte drein, deurhandvatsel en so. Andersins is daar alles wat mens nodig het. Die kaggel help baie teen die koue.

Alicia G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia G

Lekker

Die huis is toegerus met genoeg van alles wat nodig is.

Mariette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Ons sal beslis weer kom kuier.

Plek was netjies. Baie lekker gekuier.

Samuel J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Samuel J

Unhealthy place to stay.

The place was dirty, smelly and infested with birds.

Kersbospark 14 se terugvoer

We sincerely apologize for the bird that flew into the house and caused discomfort
Greetings, K14

Kersbospark 14
Leoni V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Fantastiese kinder- en hondvriendelike huis

Ligging is naby stap strand vir honde en swemstrand vir kinders. Beste is dat swembad oorkant huis is so kinders kan swem, krieket speel in straat ens. Enigste ding, ek sou sê swembad is 'n groot aantrekkingskrag en dit was 'n probleem omdat dit nie baie skoon is nie en dalk iets waarna kompleks moet kyk - dis nie iets wat Kersbospark 14 in beheer van was nie. Huis is veilig, perfek vir my hondekinders ook, so was fantasties om daardie gerustheid te he. Volledig toegerus met ekstra komberse. Sal vir seker weer gaan.

Sue H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Baie lekker by kaggelvuur op 'n koue naweek.

Daar was 'n geluid op die dak wat klink soos 'n waaier. Die mure in die kamers was nat asof daar stoom in kamers was.

Kersbospark 14 se terugvoer

Bly om te hoor julle het lekker voor die kaggelvuur gekuier, Groete K14

Kersbospark 14
Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Jy kan baai, maar nie braai.

'n Smegketel verwelkom jou hartlik. Gevolg deur 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en wynverkoeler. Groot is jou glimlag. Luuks, dink jy. Tot jy probeer vuurmaak en besef die haan, in sy afwesigheid, waai al die rook die huis in. Wanneer jy badkamer toe hol om rooi-oog jou betraande wange af te spoel en 'n ruit of twee oop te maak om van die swart wolk in die huis ontslae te raak, besef jy die toilet sowel as die badkamer se vensters is toegebou met die einste braai. As jy hou van kook, is die huis vir jou. As jy hou van braai, moet jy eerder waai.

Kersbospark 14 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar rakende die luuksheid.
Die Suidooster veroorsaak so nou en dan probleme by die braai en veral as die vuur aan die voorkant van die braai gemaak word. Ons is wel in die proses om na opsies te kyk om hierdie probleem te ellimineer.
Groete,
K14

Kersbospark 14
Chazelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle S

Die naweek was fantasties lekker.

Ons was 6 vriende wat besluit het om weg te gaan vir die naweek. Die webblad is maklik om te gebruik en die terugvoering en professionaliteit van die personeel is astronomies goed. Ons het betaal en hulle was heeltyd in kontak met ons. Baie vriendelike eienaar van die huis. Die huis was pragtig mooi skoon, netjies en als was baie mooi. Ons 6 het vreeslik lekker gekuier die naweek. Sal regtig dit aanbeveel vir enige iemand. Ons 6 het gesê ons sal definitief weer van die webtuiste en Kersbospark 14 gebruik maak!

Jacques R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Baie gerieflik en goed toegerus.

Ek het lanklaas in so 'n goed toegeruste huis gebly. Alles was net die beste kwaliteit. Toe ons 'n probleem gehad het, het die eienaar onmiddellik daaraan aandag gegee. Die huis is baie veilig en 'n kort stappie na die strand. Sal beslis weer hier gaan bly. Ons het baie lekker hier gekuier. 10/10

Kersbospark 14 se terugvoer

Baie dankie Jacques, hoop om julle gou weer te sien. Groete, Kersbospark 14.

Kersbospark 14
Chantelle W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle W

Beautiful place, has everything you need!

A real home away from home. Very comfortable and convenient.

Kersbospark 14 se terugvoer

Thank you, Chantelle. Please come and visit us again.

Regards,
Kersbospark 14

Kersbospark 14
Louise R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R

Lieflike skoon gemaklike huis.

Silwerskoon huis. Ruim kamers, lekker kombuis, gerieflike buite braai-area. Swembad in kompleks heerlik vir die kinders.

Kersbospark 14 se terugvoer

Baie Dankie Louise.

Kersbospark 14
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.68566 18.24457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang