Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersbospark 14

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Zelda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties, al was dit koud en het dit gereën. Dit was nogtans baie lekker. Ja, ons het lekker gebly, geen probleme. Dit was nou ons 3de keer by Kersbospark 14. Sal vir seker weer terugkom. Ons het ook baie goeie diens vanaf Naomi gekry. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Huis is baie goed toegerus en erf is groot genoeg en veilig vir honde gewees. Net om die draai van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Kersbospark was fantasties. Baie baie dankie. Ons het ons tyd daar baie geniet. Sal definitief weer kom en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Was lekker wegbreek net wat ons nodig gehad het. Lidia, Andrea en Naomi wat ons verwelkom het baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer kom. Lekker rustig. Kuier area is baie lekker ingerig. Hele huis baie gerieflik alles wat jy nodig het. Sal defnitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-lize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ongelooflik lekker. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Huis was baie netjies binne, ons het baie lekker gekuier in die braaikamer! Dis 'n baie lekker leefhuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Heerlike stil en rustige omgewing. Vir 'n rus tydperk was dit heerlik. Die huis het al die geriewe wat jy benodig en meer. Sal beslis aanbeveel. See stap afstand. WiFi nie betroubaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2023

Large, well equipped home, walking distance from beach. The home is large enough for 6 guests in 3 rooms, well equipped for entertaining comfortably. This was our second stay, only criticism was perhaps cleanliness (dust from the thatch roof) and that the home should be "aired" before guests arrive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marisca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie rustige kuiertjie. Perfekte vakansiehuisie om saam met familie naby die see te geniet. Sal dit definitief aanbeveel. Huis is lekker groot en ruim en perfek as jy 'n hondjie het, omdat agtertuin toe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Die kuier was heerlik en die huis het alles wat mens nodig het en nog meer. Ons sal beslis weer gaan. Die verblyf was voortreflik en ons hondekinders was ook welkom wat vir ons 'n groot pluspunt was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Rustig. Baie lekker plekkie. Ons het lekker gebly, als wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. My honde was welkom en het net so lekker gekuier. Ek sal dit beslis aanbeveel en kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.68566 18.24457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang