Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersbospark 14

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kersbospark 14 is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir tot 6 mense, in Dwarskersbos.

Die Kaaps-Hollandse huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof en suite-badkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n knus kaggel, asook 'n TV. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring om na DStv te kyk.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area asook sitplek vir gaste. Kersbospark 14 is kinder- en troeteldiervriendelik en het 'n volledig ommuurde erf. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Kersbospark 14
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kersbospark 14 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.68566 18.24457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang