Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersbospark 14

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kersbospark 14 is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir tot 6 mense, in Dwarskersbos.

Die Kaaps-Hollandse huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof en suite-badkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n knus kaggel, asook 'n TV. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring om na DStv te kyk.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area asook sitplek vir gaste. Kersbospark 14 is kinder- en troeteldiervriendelik en het 'n volledig ommuurde erf. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zelda W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, al was dit koud en het dit gereën. Dit was nogtans baie lekker. Ja, ons het lekker gebly, geen probleme. Dit was nou ons 3de keer by Kersb...
Sien meer
Aug 2024
Ben S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Huis is baie goed toegerus en erf is groot genoeg en veilig vir honde gewees. Net om die draai van die strand.
Jul 2024
Marlene H
5.0
Kersbospark was fantasties. Baie baie dankie. Ons het ons tyd daar baie geniet. Sal definitief weer kom en dit aanbeveel.
Mrt 2024
Zelda W
5.0
Was lekker wegbreek net wat ons nodig gehad het. Lidia, Andrea en Naomi wat ons verwelkom het baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer kom....
Sien meer
Apr 2023
Jo-lize S
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Huis was baie netjies binne, ons het baie lekker gekuier in die braaikamer! Dis 'n baie l...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kersbospark 14 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.68566 18.24457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang