Kersbospark 14
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kersbospark 14 is 'n vakansiehuis in Dwarskersbos met slaapplek vir 6 gaste.
Hierdie Kaaps-Hollandse huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV. Gaste kan gerus hul dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.
Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai-area en sitplek vir gaste. Kersbospark 14 is kinder- en troeteldiervriendelik en die tuin is ten volle omhein. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Kersbospark 14 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dolfyn-singel, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang