Kersterus
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 104
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Rene D - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing views.
Ludwig G - Jun 2023
Algehele gradering
Die ligging van die huis is sy behoud ─ die res nie. Onderhoud moet dringend by die huis gedoen word.
Lees meerKersterus se terugvoer
Goeiedag Ludwig.
Dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig het ons geen beheer oor die Wifi- of selfoonseine nie. Jy het eers die Sondag toe julle vertrek het genoem dat die Dstv nie die Saterdagaand gewerk het nie, as jy ons vroeër ingelig het kon ons dit vir jou opgelos het. Daar word reeds op die in die huisreëls op Lekkeslaap genoem dat die kaggel ongelukkig nie werk nie.
Jackie R - Mrt 2022
Algehele gradering
We had the best time.
Kersterus se terugvoer
Hi Jackie, thank you for your review. We are glad you and your family enjoyed your stay and we look forward to your next visit to Kersterus.
Karen P - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie mooi, en baie lekker ligging. Netheid kan wel effens verbeter.
Wouter S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Mooi, skoon huis met fantastiese ligging.
Kersterus se terugvoer
Goeiedag Wouter
Dankie vir jou terugvoer.
Ongelukkig is die kaggel nie in werking nie, en daarom adverteer ons glad nie die kaggel in ons advertensie nie, jammer as die foto's jou onder 'n wanindruk gebring het. Baie dankie dat jy en jou gesin die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Carla U - Jan 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n heerlike wegbreek saam met familie by die see .Ons wou nie huistoe gaan nie.
Kersterus se terugvoer
Goeie dag Carla
Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het julle kuier by ons geniet en lekker uitgerus.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging, huis is lekker ruim.
Lees meerKersterus se terugvoer
Goeie dag Nico
Dankie vir jou terugvoer. Ons het reeds kwotasies gekry om die teëls bo, op die stoep te herstel, en is besig om daaraan aandag te gee. Ek sal bietjie kyk hoe ek die tuin-stel buite kan skuif om dit nie so beknop te maak nie, gelukkig kan mens maklik die tafel en stoele skuif, en het ons dit juis so geskuif om gaste bietjie meer teen die wind buite te beskerm as hulle braai.
Elizabeth B - Feb 2021
Algehele gradering
Alles wat mens in 'n vakansiehuis wil hê!
Lees meerKersterus se terugvoer
Beste Elizabeth,
Dankie vir die terugvoer, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te hê.
Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Tracy S - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful location. Very spacious accomodation.
Gloria O - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Kersterus se terugvoer
Ons is bly julle het julle kuier geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Marc C - Sep 2019
Algehele gradering
Great venue.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hemelhoogstraat 28, Hemelhoogstraat 28, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang