Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordewind

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Noordewind
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Coenraad B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad B

Perfekte naweek huis.

Fantastiese huis met uitstekende uitsig van die see. Ons het heerlik gebly en die mooiste sonsondergang beleef. Die braai-area is goed beskut teen die wind en die huis is toegerus met alles wat jy dalk moontlik nodig sal hê. Sal beslis Noordewind aanbeveel.

Noordewind se terugvoer

Beste Coenraad. Dit was vir ons 'n absolute voorreg om jou as gas te hê, ons is bly jy het jou verblyf by Noordewind geniet, ons kan nie wag om jou terug te verwelkom nie. Baie dankie dat jy die huis so mooi en netjies gelos het.

Noordewind
Mark H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

I will recommend any time, excellent.

This place is great for the kids and adults. The pool keeps them busy, and adults can braai and enjoy their holiday. It is very well set up for summer days.

Noordewind se terugvoer

Good day Mark.
Thank you for your positive feedback.
It was just a pleasure to have you and Lucinda as guests. Hope to welcome you and your family back to Noordewind soon.

Noordewind
Thea R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R

Kos vir die siel!

Ons lang naweek by Noordewind was wonderlik. Die ligging is perfek. Die huis is baie ruim en gemaklik en 'n lekker kuierhuis.

Noordewind se terugvoer

Beste Tina, baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het julle kuier in Noordewind geniet, ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Noordewind
Karin L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Sal gou weer gaan kuier.

Noordewind is 'n baie gemaklike leefhuis. Het as familie lekker gekuier en was die naweek net te kort. Die sonsondergang is ongelooflik mooi en die uitsig van die onthaalarea kan mens nie beskryf nie. Ek beveel mense aan om dit self te beleef. Net die braai kort 'n lig en het ons ook ons eie braairooster geneem. Ongelooflik aangenaam.

Noordewind se terugvoer

Beste Karin. Ons is bly julle het julle kuiertjie by Noordewind geniet, dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie vir die terugvoer, ons kan nie wag om julle sommer gou weer by Noordewind terug te verwelkom nie.

Noordewind
Maranitha V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maranitha V

Ons batterye is gelaai en gereed vir deel 2 van 2024!

Ons lang naweek by Noordewind was wonderlik. Ons was gelukkig met 2 pragtige sonnige wintersdae. Die ligging is perfek, pragtige uitsig oor die see met die mooiste Weskus-sonsondergang. Die huis is baie ruim, 'n lekker kuierhuis. Die huis is toegerus met alles wat jy dalk moontlik nodig sal hê. Sal beslis weer 'n draai by Noordewind maak.

Noordewind se terugvoer

Ons is verheug dat julle julle verblyf by Noordewind geniet het.
Ons is so dankbaar dat ons die geleentheid gehad het om ons klein stukkie hemel met jou en jou gesin te deel.
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ander te deel. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom en meer van ons pragtige dorp met julle te deel nie. Tot volgende keer.

Noordewind
Lezanne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lezanne B

Basiese behoeftes is voorsien, maar dit was koud in die huis.

Die huis het 'n wonderlike ligging, maar het onderhoud nodig. Dit was ysig koud en die dak het gelek en die bad in die gastekamer tap uit. Bietjie meer voorsiening vir gaste gedurende die koue wintermaande sal gaaf wees.

Noordewind se terugvoer

Dankie dat jy jou waardevolle terugvoer met ons deel. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat jy tydens jou verblyf ervaar het.

Ons verstaan dat die winterweer redelik koud kan wees, veral in die aande, daarom voorsien ons ekstra komberse.

Wat die probleme met die bad en lekkende dak betref, is ons spyt dat ons nie vooraf daarvan bewus was nie, en jy het dit nie tydens jou verblyf onder ons aandag gebring nie. Weet asb. dat ons onmiddellik optree om hierdie kwessies reg te stel.

Noordewind
Cambely S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cambely S

Wonderlike ligging, rustige see-uitsig.

Ek sal egter 'n paar voorstelle wil maak aangesien dit 'n dierevriendelike huis is. Die nodige hekkie voor wat keer dat die honde net uitgaan en dalk die mense langsaan pla. Ek weet handdoeke moet self verskaf word maar tog sal dit goed wees om die nodige kleinhanddoeke te kry vir die badkamers vir handewas. Die braairoosters het ons glad nie gebruik nie want dit was regtig baie baie vuil. Met loadshedding deel van ons daaglikse lewe stel ek voor dat 'n paar inverters geïnstalleer word slegs vir die nodige ligte en miskien om die TV te dra. MNet kan ook regtig oorweeg word omdat nie almal Netflix heeldag wil kyk nie.

Noordewind se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Cambely. Hier in die Weskus, brand ons sommer ons rooster skoon terwyl ons lekker om die vuur kuier, en beurtkrag tyd is die perfekte tyd om lekker langs die see te gaan stap of net te ontspan en die stilte te geniet. Daar is reeds nood ligte in die kombuis, sitkamer en kamer vir beurtkrag. Die TV is 'n slim-TV en die DStv toep is gelaai vir gaste wat verkies om DStv te kyk, hulle moet net hulle eie rekening daarvoor gebruik. Weskus-groete Noordewind

Noordewind
Danel N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel N

Fantastiese huis op die see!

Jy kan kies waar jy wil rus en vir die see kyk! Op die stoep, die bed, die bank, of uit die kombuis! Ons gaan vir seker weer!

Noordewind se terugvoer

Danel. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het julle kuiertjie by Noordewind geniet. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, ons kan nie wag vir julle volgende kuier nie.

Noordewind
Jenelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenelle M

Batteries recharged and ready to face a new week!

The location was superb and the accommodation spacious and clean. In fact I walked in my white socks and they stayed white! Besides everyday necessities such as toiletries, everything was provided for. We took our dog along and she loved running along the beach. All in all we loved our stay and will most certainly be back.

Noordewind se terugvoer

Hi Janelle,

Thank you for the feedback.

We are glad you enjoyed your stay in Noordewind.
It was only a pleasure having you and your family as guests, we hope to see you soon.

Regards,
Noordewind

Noordewind
Noreen L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen L

Awesome and relaxing.

I would really recommend booking a weekend or longer here. It's so relaxing and has everything for young and old. The pool is the perfect size to relax in, the beach is a stone's through away.

Noordewind se terugvoer

Good day Noreen
Thank you for the feedback, we are glad you enjoyed your visit to Noordewind. It was just a pleasure to have you as guests, we hope to see you again soon.

Noordewind
Sheila M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila M

Perfect location.

We really enjoyed our weekend at Noordewind with the perfect location on the beach. Having an outdoor braai area and the splash pool was a great plus. Just a heads-up that the shower/bath catering for the other 2 bedrooms was not usable, as the water splashes onto the cupboard and causes a mess and swelling of the cupboard. We all just used the main en-suite shower instead. There was an unpleasant smell in the scullery, possibly due to no traps on washing machine and dishwasher waste water. Arriving late afternoon on Friday and having to vacate between 09:00-10:00 on Sunday morning was a bit of a low, tried to negotiate an 11:00 vacation, by no go. Had a really relaxing time though.

Noordewind se terugvoer

Good day Sheila, thank you for your feedback, and we are glad to hear you enjoyed your stay. If you reported the above problems during your visit, we would do our best to solve the problem during your stay. Unfortunately, check-out time is 10:00 seeing that we need enough time to clean and prepare for the next guests arriving at 14:00.

Noordewind
Phillip C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip C

Dit was regtig net wat ons nodig gehad het om na 'n lang uitputtende jaar bietjie te kan ontspan.

Die ligging is perfek, die area is lekker stil en die stapafstand na die strand toe was 'n wenner.

Anneke D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Fantasties.

Sal definitief weer gaan kuier by die pragtige plekkie.

Noordewind se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te hê. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Noordewind
Megan H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan H

A lovely relaxing spot, away from it all, in stunning surroundings.

We very much enjoyed our stay at Noordewind, and Liezle was incredibly helpful. Great for the kids to be able to run down to the beach. We'd definitely go again.

Riaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Pragtige huis en omgewing. Goed toegerus.

Baie vriendelik ontvang. Ruim, gerieflike huis.

Jeanene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanene B

Rustigheid vir die siel.

Mooi, rustig, veilig en skoon.

Hester D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Dit was beslis die geld deur en deur werd!

Liesel was die perfekte gasvrou/agent. Ek kan nie wag om weer terug te keer na die pragtige strand nie. Die huis voldoen aan alle vereistes wat ons as gesin benodig het.

Marilette D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette D

Stukkie paradys op jou voorstoep.

Kersterus is uitmuntende, op die strand verblyf. Dit voel of jy op 'n Griekse eiland is, net jy en jou gesin alleen. Ongelooflike uitsig met die rustigheid van 'n afgeslote eiland.

Noordewind se terugvoer

Beste Marilette,

Dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te hê. Ons is bly julle het jul vakansie geniet en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer vir ons.

Groete,
Kersterus

Noordewind
Mardi S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mardi S

Teleurgesteld.

Ons was geskuif as gevolg van bouery langs die perseel. Ek waardeer die moeite hiervan. Ongelukkig was die plek vuil, geen handdoeke en toiletpapier nie en die deure kon nie almal oopmaak nie. Die balkon was baie vuil en mens kon skaars uitgaan om die uitsig te sien.

Noordewind se terugvoer

Beste Mardi,

Hierdie terugvoer is nie ten opsigte van Kersterus nie.
Julle is na 'n ander huis geskuif omdat ons jou trou-naweek vir jou so rustig en spesiaal moontlik wou maak.
Ek moet ongelukkig van jou verskil dat die huis nie vuil was nie, ek is saam met jou bruidsmeisies wat die sleutels names jou ontvang het in die huis in en hulle was tevrede met die akkommodasie en het glad nie gekla dat die huis vuil is nie, wat daarna tot jou aankoms gebeur het sal ek ongelukkig nie kan sê nie.

Sou julle ons so spoedig moontlik laat weet het dat julle sukkel om die deure oop te maak, kon ons dadelik vir julle 'n plan gemaak het of kom help het, maar ongelukkig is hierdie die eerste wat ek hoor dat julle met deure gesukkel het.

Soos die huis is die balkon die dag voor julle aankoms skoon en reg gemaak vir julle kuier, ons het die aand voor julle aankoms reen gehad wat kon veroorsaak dat die balkon sand en blare kon kon ophê van die reen en wind.

Ons verskaf een rol toiletpappier per badkamer, daarna moet gaste self toiletpappier voorsien aangesien dit 'n selfsorg akkommodasie is.

Soos ons al ons huise adverteer verskaf ons nie handdoeke, dit word aan julle genoem op die kwotasie wat aan julle gestuur is voor julle die huis bespreek het.

Noordewind
Nicolaas V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V

Son, see, uitsig en gemak!

Baie ruim en gemaklike woning. Reg teen die see met die luuksheid van 'n klein swembad ingesluit.

Celeste H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste H

'n Heerlike ruim huis wat mooi skoon was.

Ons was vriendelik ontvang. Ons het nie geweet van die R1000 kontant sleuteldeposito nie, maar agent was baie vriendelik daaroor gewees. Beddens was gemaklik en kamers en badkamers is ruim en skoon. Het net geen handoeke in badkamers. Die leef area en kombuisarea vloei heerlik in mekaar en met 4 grootmense en 2 kinders en 'n baba het ons oor as genoeg spasie gehad. Die swembad en stoep is waar ons die meeste van ons tyd spandeer het. Die heerlike strand net voor ons het ons ure vermaak. Maar sal nie kinders alleen strand toe stuur. Jy kan nie die swemstrand vanaf die huis sien nie. Werklik 'n wonderlike ondervinding gewees.

Noordewind se terugvoer

Beste Celeste,
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, ek is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer en dat jou moeder altyd hierdie spesiale tyd saam met julle op haar sewentigste verjaarsdag sal onthou.

Noordewind
Annari J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annari J

Heerlike langnaweek!

Ons het ons verblyf baie geniet! Die uitsig was amazing en die weer het saamgespeel! Die enigste klagte was dat daar nie ekstra komberse vir die koue aande was nie, en ook nie handdoeke. Ons het lekker gelag vir die bank se baksteenpote wat gereeld omgeval het! Het baie lekker gekuier!

Noordewind se terugvoer

Beste Annari. Ek is bly julle het lekker gekuier. Jammer die throws het nie hulle werk gedoen en julle lekker warm gehou nie, ongelukkig voorsien ons nie handdoeke nie soos geadverteer. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Noordewind
Vanaf
Vanaf R2 685
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 685
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b505485f320ed95fab011498f47c240388638ffcb354157f45a143fecc6739fec357b258cf1ef68f4377e9c8242dce542e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 685 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 14 Ooste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688654820984 18.237706532541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang