Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kestell Hotel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Susan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustige omgewing. Met aankoms was almal vriendelik. Kos was heerlik en gasvry. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kestell
Kestell Hotel
Baie dankie vir jou mooi aanbeveeling, hopelik sal ons julle weer sien.

Hanneke M
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2024

Eenvoudig. Skoon. Netjies. Relatief veilig. Die hotel is eenvoudig, vintage, netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Daar is ongelukkig 'n kroeg langs die hotel wat musiek in die agtergrond het, maar dit het darem nie te laat aangehou nie. Beslis die moeite werd vir 'n oornag-stop.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet J
1 nag
1.6
Des 2023

Ongemaklik. Alhoewel die bestuurder en personeel baie hulpvaardig was, was die plek nie die geld werd nie. Glad nie lekker geslaap nie. Die locals kuier tot 04:10 in die oggend. Die kroeg maak 2 uur toe in die oggend.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Rochelle R
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Die is baie skoon en netjies en lekker gebly. Daar is geen klagtes oor die plek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan L
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jun 2022

Eenvoudige maar skoon verblyf. Waarde vir geld vir die besoeker aan die Oos-Vrystaat.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sarah A
1 nag
5.0
Mrt 2021

Fabulous, excellent value, country hotel. I'm so glad that I had confirmed a provisional booking at Kestell Hotel! It's a magnificent old country hotel loaded with history and beautiful pressed ceilings. The supper on offer was a tasty wholesome home-cooked meal that I thoroughly enjoyed. Comfy bed and a hot shower, awesome value!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kestell
Kestell Hotel
Thank you for such a lovely review and so glad that you enjoyed your stay with us.

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Personeel baie gaaf. Net kamerdeur wou nie sluit nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kestell
Kestell Hotel
Dankie, ons het die slot regemaak.

Len B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Lekker gebly. Outydse styl hotel, maar netjies en skoon. Bed baie gerieflik en kos was heerlik met ekonomiese pryse. Baie vriendelike ontvangs en dienslewering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kestell
Kestell Hotel
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop alles het goed afgegaan met die troue!

Carla P
1 nag Saam met vriende
3.8
Okt 2020

Outydse sjarme. Bord tuisgekookte aandete was heerlik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charne R
1 nag Saam met vriende
2.8
Nov 2020

Kort kuier. Ons het slegs een aand oorgeslaap. Dit was maklik om te vind. Die ontvangs is baie vriendelik. Die dame wat ons ingeteken het was baie gaaf en het ons kamer opgegradeer. Ons het veilig gevoel, maar ek dink die waarde vir geld was effe te hoog.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Kestell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bliugnautstraat 25, Kestell, 9860, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9304c91ad11ee2f79c19468bf9f4687ac713636aa31694e0fa88df037028272528f96598f1b5d3f0acc00e4dc8d97334bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 25 Bliugnaut Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -28.315403720148 28.703659772873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang