Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kestell Stables

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kamer ruim en netjies in stil area. Lekker stil straat. Kamer is ruim en netjies met alles wat jy nodig het. Selfs 'n paar basiese geriewe vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlike plekkie. Ons het baie lekker gebly, baie mooi goed ingerigte kamer, die kagel was perfek vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik oornag, baie dankie aan die gasvrou! Dit was heerlik om by Kestell Stables te oornag. Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junior H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Dit was ongelooflik lekker daar. Die gasvryheid van die gasheer was wonderlik, ons tuis laat voel. Dankie vir die wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons nuwe "go to" gastehuis in Bloemfontein. Pragtig, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinier
Kestell Stables
Baie dankie, Anna-marie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien julle gou weer!

Stephen R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Very good. Really excellent and worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinier
Kestell Stables
Thank you for the review Stephen, it was a pleasure hosting you.

Jan T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon netjiese en veilige verblyf. Baie lekker daar oorgeslaap, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou, ons het 3 kamers geboek, dus basies die plek vir onsself gehad. Hulle sommer gou gou vir ons bygestaan met die aanbeveling van restaurante in die omgewing. Ons het wegneemetes gekoop by 'n restaurant en piekniek in die tuin gehou wat heerlik was na 'n lang reis. Die lugversorgde kamers was netjies en skoon met goeie matrasse en beddegoed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinier
Kestell Stables
Baie dankie vir die mooi resensie, Jan. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Theunette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlike ondervinding. Fantastiese geriewe, skoon, netjies, smaakvolle dekor! Gasvrou en man baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlike stil buurt om in te oornag. Aangesien ons al gaste was, het ons heerlik gebly. Pragtige ingerigte plekkie. Baie vriendelike gasvrou. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Rustige en ontspannende plek! Baie lekker gebly! Skoon en netjies plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 1A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlfiYNSWh23oHRHdqz5TPo0mbq4jxJOOg8WekyP6FsNUmutx5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 1A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.093378299038 26.224791259525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang