Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kestell Stables

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 1A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kestell Stables is 'n lieflike gastehuis in Waverley en bied gaste 'n keuse van 3 kamers.

Die kamers het lugversorging, privaat ingange en bied toegang tot stoepe met 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. verder het die Deluxe Koning-selfsorgkamer 'n gemaklike bank, kaggel en toegeruste kombuis.

Maaltye is nie beskikbaar nie, maar Kestell Stables het 'n ooreenkoms met verskeie restaurante en koffiewinkels in die area. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die perseel is 650 m vanaf Bays Village, 3 km vanaf die Preller Square en Northridge Mall en verskeie skole. Bloemfontein bied verskeie restaurante, museums en besienswaardighede soos die Bloemfontein Dieretuin, die Vrystaatse Botaniese Tuin, die Botaniese Tuin Boomroete en Windmill Casino.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lizelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer ruim en netjies in stil area. Lekker stil straat. Kamer is ruim en netjies met alles wat jy nodig het. Selfs 'n paar basiese geriewe vir selfsor...
Sien meer
Aug 2024
Nicole L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike plekkie. Ons het baie lekker gebly, baie mooi goed ingerigte kamer, die kagel was perfek vir die koue aande.
Jul 2024
Handre V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik oornag, baie dankie aan die gasvrou! Dit was heerlik om by Kestell Stables te oornag. Kan dit vir enigeen aanbeveel.
Jun 2024
Junior H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was ongelooflik lekker daar. Die gasvryheid van die gasheer was wonderlik, ons tuis laat voel. Dankie vir die wonderlike plek.
Jun 2024
Anna-marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons nuwe "go to" gastehuis in Bloemfontein. Pragtig, skoon en veilig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kestellstraat 1A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Kestell Stables het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 1A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlfiYNSWh23oHRHdqz5TPo0mbq4jxJOOg8WekyP6FsNUmutx5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 1A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.093378299038 26.224791259525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang