Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kettle Guest Lodge Rustenburg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Erna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige veilige verblyf. Aangename atmosfeer met pragtige tuine en 'n rustige omgewing. Berbruf is skoon en netjies en voldoen aan al jou behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Erna Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit opreg waardeer. Ons akkommodeer jou graag weer. Beste groete Seef en Evelyn

Janet Claire R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Friendly hosts in a farm-type environment. We were welcomed by our accommodating hosts, as we had requested an earlier check-in. The 'room' was more like a small house, it was clean and homely. We will be back when next in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Janet We thank you for your review Hope to accommodate you soon again. All the best. Kind Regards Evelyn

Visser S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gewees sal weer daar bly. Baie netjiese en vriendelike gasvrou, en die ligging is baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Goeie Dag Baie dankie... opregte waardering Hoop om jul weer te akkommodeer. Groete Evelyn

Lizet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ontspanne en rustig. Ons het heerlik gebly by Kettle Guest Lodge. Die voëllewe in die groot palmbome en mooi tuin was ongelooflik. Die eienaars is besonders vriendelik en het uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lloyd M
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Aug 2024

Did not enjoy that much. Electric stove not working properly, bathroom taps as well, TV, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Lloyd Thank you for the review. The shower was working perfectly, and we did explain to you on arrival that the bath tap has a problem and we are waiting for the part. I have checked the stove myself now; all plates and the oven are working 100%. Yes, you had to switch the TV on at the side because the remote was stolen. Best regards Evelyn

Rencia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2024

Nie lekker. Mens moes eers vra vir die lugversorger afstandsbeheer, nêrens is daar 'n nota teen die muur of waar mens kan sien jy moet spesifiek daarvoor gaan vra nie. En die eerste aand het ek amper van die hitte doodgaan. Die mense is baie onvriendelik.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Marietjie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Vriendelike goeie diens, skoon en netjies. Met ons aankoms was ons vriendelik gegroet en huisies gewys. Ons verblyf was wonderlik, stil en rustige atmosfeer, die kinders het rondgehardloop en gespeel sonder dat mens hul heeltyd moes dophou. Baie veilig. Sal beslis Kettle Guest Lodge aanbeveel en ons sal weer in die toekoms daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Marietjie Baie dankie vir die resensie. Waardeer. Hoop om julle gou weer tye akkommodeer. Groete Evelyn

Kenny S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker plek op hoewe. Rustig! Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Skoon en netjies, uitmuntende beddens en huislike atmosfeer. Nie die nuutste of weelderigste, maar beter as enige onpersoonlike oorblyplek. Ek sal beslis weer aanklop as ons weer na Rustenburg gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Kenny We Thank You. Kind Regards Evelyn

Kim M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Family friendly. Beautiful, peaceful and tranquil. It was a perfect getaway with my spouse and kids, just what we needed. Great location to and from activities. The owners were very hospitable and we will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Kim Thank you for your review. Much appreciated Hope to accommodate you and your family again soon. Best regards Evelyn

Aletia O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Salig. Ons het die stilte en naggeluide saans geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Aletia Baie dankie, waardeer. Ja, ons bly almal in n lekker rustige en goeie area ,ongeag het ons Sekuriteit Wag wat gronde snags patrolleer. Hoop om jul weer te akkommodeer. Groete Evelyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 14, Rietvlei, Kloof-Donkerhoekweg, R565, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWMzNmNlLTI1ZDgtNDcyMS1iYzIwLTMwNTQ5YzQzNjBjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Plot 14, Rietvlei Kloof-Donkerhoek Road, R565 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648598174885 27.156411194796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang