Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbooms River Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anjo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Keurbooms River Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louna V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna V

Dankie vir Peter en Anjo vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is.

Baie skoon en netjies. Was baie lekker en ontspanne. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Het lekker warm gebly.

Andrea B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Rustige en veilige omgewing.

Die huisie is goed ingerig met 'n tuintjie waar jy kan braai. Al is die huisie op die eienaar se erf, is dit nogsteeds baie privaat. Die huisie is geleë in 'n rustige omgewing en is baie veilig. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly.

Kathleen S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen S

Beautiful cottage. Very neat and clean. Enjoyed our stay.

Beautiful cottage. Very neat and clean. Would recommend.

Tanita J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita J

Lieflike plekkie.

Lieflike plek. Goed toegerus met alle benodighede. Ons het heerlik daar gebly. Sal dit aanbeveel.

Lesley R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley R

Comfortable cottage.

Well-equipped cottage in pleasant surroundings.

Mark M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Loverly cottage in Eco estate right on the Keurboom river.

Fantastic cottage on the Keurboom river. Friendly hosts who went out of their way to assist. Our children loved riding around the estate. Wonderful braai spot right on the river.

Jannie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Rustige en ontspanne omgewing. Huis in estate is verfrissend vir siel en gees.

Akkommodasie was uitstekend.

Abrie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie M

Uiters aangename mense en blyplek.

Baie vriendelike en gasvrye mense. Uiters skoon, gerieflik en als wat jy nodig het. Sal hulle aanbeveel vir enige iemand.

Gert M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Gemaklike verblyf in 'n goed versorgde eeneid met alle benodigdhede.

Mooi omgewing. Veilig en teen die Keurboom meer. Die meeste strande is nie toeganklik vir honde nie. Vir die avontuurlustiges is dit die plek om te wees. Daar is net soveel avonture om van te kies, soos loop met die olifante, Zipline ens. Genoeg restaurante en ander kuierplekke.

Charles M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Absoluut fantasties!

Ek en my gesin kan nie uitgepraat raak oor hierdie plekkie nie. Dit was absoluut fantasties. So lekker gebly. Ons is ontvang met soveel gasvryheid en heeltyd met ons opgevolg of ons nog iets benodig. Die plekkie beskik oor al die geriewe wat jy kan benodig wanneer op vakansie. Ek gaan beslis weer daar oorbly. En volgende keer bly ek langer.

Arjan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arjan D

Baie lekker en gerieflik gebly.

Baie netjies en skoon verblyf. Baie goeie ligging en veilig. Ruim met alles wat benodig word en baie prakties uitgelê.

Michael G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Perfectly equipped, beautiful cottage.

See stars.

Brenton E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton E

Een van die beste verblyf-opsies wat ons tot dusver deur LekkeSlaap geboek het.

Die gasheer en sy vrou was uitstekend om seker te maak dat daar aan al ons behoeftes voldoen word. Hulle het gereeld opgevolg en seker gemaak alles is in orde. Dankie vir 'n great plek.

Andre P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Geen probleme ondervind en alles baie netjies.

Het daar gebly vir gholf toernooi. Was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het. Eienaars het dadelik reageer op navrae en baie behulpsaam. Het ook baie veilig gevoel.

Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Aangename verblyf.

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Ook kommunikasie deur eienaar voor ons arriveer het en tydens ons verblyf was uitstekend.

Jordaan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jordaan P

Rusting, mooi omgewing.

Ideaal vir iemand met 'n kleinerige hond wat hou van die natuur. Ons het die springbokke baie geniet. Mooi huis.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Georgina J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina J

Delightful, secluded cottage.

Comfortable bed, all amenities in the kitchen, stylish furnishings, small lovely garden, helpful hosts, sunbirds and springboks. Close to Plett and on the Keurbooms river.

Kevin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Comfortable. A very pleasant stay.

The cottage is situated in an eco-estate with easy access to the river and very easy access to either Plett or Keurbooms. The host (Peter) was very informative providing all the necessary information about both with some recommendations for eating. The cottage itself was super comfortable with all the necessities for a short stay. Thank you very much Peter for a most enjoyable time.

Lizelle F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle F

Sal beslis weer gaan. Baie netjies.

Dit is rustig en die voëllewe is besonders. Dit is die see en die platteland. Peter was baie behulpsaam en vriendelik.

Emma S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S

Beautiful, equipped with everything we needed and more.

The cottage is well-equipped with everything we needed, it is beautifully decorated, felt like a home away from home. We had a lovely time.

Venessa T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa T

Mooi en goed toegeruste verblyf. Het baie lekker gebly!

Pragtige en mooi toegeruste kothuis. Gemaklike afstand vanaf besienswaardighede, strande en winkels. Baie aangename gashere. Kan dit definitief aanbeveel!

Ananda F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda F

As jy rustigheid soek en die natuur waardeer, is hierdie die plek vir jou.

Goed ingerigte verblyf en goeie ligging na die beste van Keurbooms en Plett-omgewing. Peter as gasheer is baie behulpsaam.

Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 089
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjesfontein Landgoed, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXvSWgFuVGDh3zcmkRyFQs8QfcVnPLpj1RORBW09wm4sBuYlzAC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Matjesfontein Estate Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.006452978682 23.40507028001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang