Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbooms River Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dankie vir Peter en Anjo vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Baie skoon en netjies. Was baie lekker en ontspanne. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Het lekker warm gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige en veilige omgewing. Die huisie is goed ingerig met 'n tuintjie waar jy kan braai. Al is die huisie op die eienaar se erf, is dit nogsteeds baie privaat. Die huisie is geleë in 'n rustige omgewing en is baie veilig. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Beautiful cottage. Very neat and clean. Enjoyed our stay. Beautiful cottage. Very neat and clean. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Lieflike plekkie. Lieflike plek. Goed toegerus met alle benodighede. Ons het heerlik daar gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Comfortable cottage. Well-equipped cottage in pleasant surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Loverly cottage in Eco estate right on the Keurboom river. Fantastic cottage on the Keurboom river. Friendly hosts who went out of their way to assist. Our children loved riding around the estate. Wonderful braai spot right on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige en ontspanne omgewing. Huis in estate is verfrissend vir siel en gees. Akkommodasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uiters aangename mense en blyplek. Baie vriendelike en gasvrye mense. Uiters skoon, gerieflik en als wat jy nodig het. Sal hulle aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gemaklike verblyf in 'n goed versorgde eeneid met alle benodigdhede. Mooi omgewing. Veilig en teen die Keurboom meer. Die meeste strande is nie toeganklik vir honde nie. Vir die avontuurlustiges is dit die plek om te wees. Daar is net soveel avonture om van te kies, soos loop met die olifante, Zipline ens. Genoeg restaurante en ander kuierplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Absoluut fantasties! Ek en my gesin kan nie uitgepraat raak oor hierdie plekkie nie. Dit was absoluut fantasties. So lekker gebly. Ons is ontvang met soveel gasvryheid en heeltyd met ons opgevolg of ons nog iets benodig. Die plekkie beskik oor al die geriewe wat jy kan benodig wanneer op vakansie. Ek gaan beslis weer daar oorbly. En volgende keer bly ek langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anjo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 089
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjesfontein Landgoed, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXvSWgFuVGDh3zcmkRyFQs8QfcVnPLpj1RORBW09wm4sBuYlzAC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Matjesfontein Estate Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.006452978682 23.40507028001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang