Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbooms River Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Marius U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Besondere ligging. Ja, die verblyf het 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfeksie! Fantastiese vakansie in 'n pragtige plek. Die lodge is heerlik vir kinders en ons het elke dag volle gebruik gemaak van die tennisbaan, swembad en selfs die rivier. Die eenheid is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wonderlike, ontspanne vakansie. Ons sal beslis terug wees en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
peter
Keurbooms River Lodge
Thanks for the kind review, Sandra. We appreciate that you took the time out to write the review.

Elaine K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlike eenheid met genoeg spasie. Baie skoon en netjies. Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Netjiese groot eenheid. Baie spasie buite vir speel en dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pragtig, rustig, baie ruim en gerieflik. Die verblyf by die akkommodasie was baie rustig, netjies en ek sal enigetyd weer daar bly of aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
peter
Keurbooms River Lodge
Thank you for taking the time to post this kind review.

Anel C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Fantasties! Baie gerieflik. Pragtige omgewing. Kort net braaigeriewe. Verder baie gerieflike verblyf. Naby die see en rivier. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
peter
Keurbooms River Lodge
Thank you for taking the time to give a review. Regarding the late refund of the breakage deposit, I do apologise. I must state that there was a delay in receiving your bank details and then we too were away on holiday with limited internet facilities. Please do visit us again.

Lize-marie W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Mooi oord. Perfek vir gesinne met jong kinders en vir liefhebbers van watersport. Ons verblyf was baie aangenaam. Die oord is mooi en word goed bestuur en onderhou. Dit is 10 km buite Plettenbergbaai en baie naby aan Keurboomstrand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meruska M
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Deposito. Dit is alreeds 4 weke vanaf ons besoek aan Keurbooms Lodge, maar ons het nog steeds nie die terugbetaalbare deposito terug ontvang nie. Al is daar navraag gedoen. Ek kry ook nie enige verdere terugvoering nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Great! Die nabyheid van die rivier vir roei, die oop stoep vir braai is regtig lekker. Sal beslis weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle H
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Wonderlike stilte, pragtige omgewing. Ons gesin het die rustigheid terdeë geniet! Pragtige omgewing, goed toegeruste selfsorg-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
peter
Keurbooms River Lodge
Many thanks Lizelle. Hope you visit next year. Regards Peter and Diane

Hennie J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Wonderlik, rustig, pragtige natuurskoon! Pragtige, stil omgewing by see en rivier en naby baie besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
peter
Keurbooms River Lodge
Hi Hennie, perhaps you will visit once again next year. Sorry for the belated thanks to your kind review. Regards Peter and Diane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom River Pad, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjODNiYmY4LTA0OGEtNGMxNS04YmQyLTFiN2NlNDhkMTMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Keurboom River Road Keurbooms 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.008664794675 23.404033184052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang