Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbooms River Plett

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsrivierweg 4, Strandmeer Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 R4 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Keurbooms River Plett is 'n ruim selfsorghuis in Plettenbergbaai wat ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin is. Dit is net 'n paar meter vanaf Keurboomstrand.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide die vierde en vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n stort en bad. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het oorgenoeg sitplek en daar is 'n kuier-area met 'n binnebraai en kroeg. Die sitarea het 'n kaggel, TV en gratis WiFi.

Die kuier-area lei na die tuin en gemeenskaplike swembad wat net 'n paar meter vanaf die verblyf is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • Keurboomsrivierweg 4, Strandmeer Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsrivierweg 4, Strandmeer Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15d6c974d86dbf9ebbda153fe498f730d27ad99dde04ea45a67a0657bf22132e3e6af9b25846fcc3de4d64595ad64f361419?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 4 Keurbooms River Road Strandmeer Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022622756114 23.399986287252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang