Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbooms Studio Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P3094-weg, Eenheid E3, The Dunes, Keurboomsstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Keurbooms Studio Apartment is 'n kontemporêre selfsorgeenheid in die veilige The Dunes Resort wat in Keurbooms, Plettenbergbaai geleë is.

Dié ateljeewoonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, instapkas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sit- en eetplek waar gaste kan ontspan. Daar is 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in die kompleks, asook eksklusiewe toegang tot 'n privaat Blouvlagstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • P3094-weg, Eenheid E3, The Dunes, Keurboomsstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P3094-weg, Eenheid E3, The Dunes, Keurboomsstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5142719ade8162e4e3bd3d172c9b4aa34624c73b61f7840e08296c94a5d09eb2f82087faa083d5cec444baf7603ae7942ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) P3094 Road Unit E3, The Dunes 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.008700369471 23.421907424927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang