Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Bit of Paradise

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Candice B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lovely homely vacation with family. Our family had a lovely stay here. The place was clean and very homely. It had everything you could think of needing. It was nice and quiet and so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
A Little Bit of Paradise
I am glad to hear that you had a lovely stay in our Little Bit of Paradise. Thank you for leaving everything in great condition. Do come again soon.

Ian & Analda D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

A Little Bit of Paradise is perfectly situated very close to the beach and Enricos Restaurant. The owner was very attentive to make sure that we were well during the extended load shedding that was experienced during the time of our visit and we appreciate that very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Baie lekker. Goed vir 'n lekker familie-vakansie,ouerige huis met hoekies en draaijies. Maar 'n wonderlik lekker kuierstoep en sitkamer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Keurbooms is fantasties, reëlings was maklik en gerieflik, huis was perfek vir ons behoeftes. Naby alles geleë, huis bied alles wat jy nodig het en prys is baie billik vir die area. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2015

Verblyf wat voel soos 'n tuiste weg van die huis. Die Keurboomstrand Holiday Cottage voel soos jou familiehuis. Die vier kamers op die grondvloer sorg vir heen-en-weer klets terwyl mens gemaklik in die bed kan lê. Volledig toegeruste kombuis, groot ronde eetkamertafel en lieflike stoel op die boonste verdieping versterk die familie-gevoel. Stapafstand van Enricos en die strande. Dit maak die Keurboomstrand Holiday Cottage ideaal.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenstraat 4, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7123553c449d70ec9d498f22a45e78397488259246238a2601b8698a2cc084f18d69a75c69dbfdd96de543b946db22f998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 4 Garden Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.002575943431 23.458837198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang