Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurfontein Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deon Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 65 resensies vir Keurfontein Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nikki E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki E

Gerieflik, perfek vir oornag.

Heerlik gebly. Perfek vir oornag, lekkerste ontbyt. Die WiFi-kode het net nie gewerk nie, maar ons was so kort daar dat dit ons nie gepla het nie.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Nikki. Dankie vir die resensie. Die personeel en ek waardeer dit baie. Jammer oor die Wi-Fi. Groete, Pepi.

Keurfontein Country House
Anna-marie E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E

Heerlike rustige atmosfeer en alles wat jy nodig het vir oorslaap.

Sien sterre.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Anna Marie. Baie dankie vir jou resensie. Dit beteken baie vir ons. Groete, Pepi.

Keurfontein Country House
Jan E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Pleasant.

Our stay was really lovely.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Jan. Baie dankie vir die resensie. Dit laat 'n mens lekker voel om dit te hoor en dit is 'n groot aansporing vir ons en die personeel. Groete. Pepi en personeel.

Keurfontein Country House
Jon K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon K

Perfect stopover on the R62 between Cape Town and the Eastern Cape.

This is a gem of a place. For us, halfway between Cape Town and Hogsback, on the N9. A warm welcome from Deon (the owner), the accommodation was spotless and stylish. We had everything we needed, and it was clear much thought had gone into the design and layout. The shower was perfect. We enjoyed a braai, watched the sunset, and slept well on the comfortable bed.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Jon and lovely wife. Thank you for the review. It is much appreciated. Nice doing business with you and accommodating you. See you again. Regards. Pepi.

Keurfontein Country House
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Heerlike oorslaap.

Baie aangename oornagplekkie gewees. Die braaistoep het 'n wonderlike uitsig en die kinders het baljaar op die uitgestrekte groen grasperke.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Pieter. Baie dankie vir die resensie. Dit laat 'n mens goed voel. Groete. Pepi

Keurfontein Country House
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Die ruim goed toegeruste kamers was aangenaam na 'n lang reis.

Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid, en ja, ons het die voorbereide aandete en ontbyt baie geniet. Ons kan Keurfontein werklik aanbeveel.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Dirk. Baie dankie vir die resensie. Groete, Pepi.

Keurfontein Country House
Leonard H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Keurfontein is 'n moet.

Wat 'n aangename verrassing! Die werfhonde het ons baie goed opgepas en Deon is die vriendelikheid vanself. Baie dankie.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle maak die bedryf die moeite werd. Groete.

Keurfontein Country House
Cronje M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cronje M

Familie stil vriendelike plek.

Baie lekker verblyf. Lekker gebraai en gekuier saam kinders. Pragtige uitkyk na berge en kamers groot en ruim. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Marie. Baie dankie vir jou resensie. Groete, Pepi.

Keurfontein Country House
Alida P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida P

Die etes was heerlik en die diens uitstekend.

Die huis was super skoon en pragtig gemeubileer.

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Alida
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit ontsettend baie. Hoop om julle weer te sien. Groete
Pepi en personeel

Keurfontein Country House
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Skoon, veilig en vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Keuse van kamers gehad en almal was baie ruim met 'n private ingang. Perfek gewerk met ons Yorkie. Etes is werklik ook aan te beveel. Die "lamb shank" is genoeg vir 2 - Val van die been af sag!

Keurfontein Country House se terugvoer

Hi Peter. Baie dankie vir jou resensie. Dit laat 'n soet smaak in jou mond as jy sulke terugvoerings kry. Nogmaals dankie vir die ondersteuning. Groete, Pepi.

Keurfontein Country House
Johan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie mooi.

Vriendelike diens met baie mooi geriewe en omgewing.

Jakobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus D

Baie rustig.

Dit was baie lekker, baie rustig.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Erika B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Keurfontein was 'n heerlike, veilige en mooi plek om oor te bly. Dit is goed geleë en kan maklik met 'n gewone motor bereik word.

Dit was my eerste keer om in daardie omgewing te kuier. Die mense van Keurfontein is vriendelik en baie gasvry. Ons het 'n mooi kothuis gehad wat uitgekyk het oor die landelike omgewing. Die kombuis was goed toegerus. In die kamer was 'n kaggel wat reeds gepak was met hout en reg vir aansteek. Dit het die vertrek heerlik warm en gesellig gemaak. Die buite braai was ook gereed om net aan te steek. Sophies Place is die restourant by Keurfontein wat heerlike etes, koek en ontbyt aanbied. Alles baie keurig en smaaklik. Dit het 'n besonderse atmosfeer met al die mooi en interessante goed wat daar uitgestel en gebruik word. Ons het baie tuis en welkom gevoel.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Erika. Ons vertrou dat ons julle weer in die toekoms sal sien. Ons streef daarna om vir ons gaste 'n tuis en gasvry atmosfeer te bied. Groete, Zelda.

Keurfontein Country House
Renee B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee B

Heerlik gerus en die aand baie lekker geëet.

Ons het slegs 1 aand oorgebly nadat ons die Leopard Trail in Baviaans gaan stap het en baie lekker gerus en geslaap het.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Keurfontein Country House
Fourene S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fourene S

Peaceful.

An amazing relaxed atmosphere. Very clean and spacious rooms. Supper was perfect and well done. It was presented like a proper hotel display. The swimming pool requires attention. MMaybe convert to natural pond.

Keurfontein Country House se terugvoer

Happy to read your positive feedback, thank you so much. We hope to see you again in future.

Keurfontein Country House
Peter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter M

Convenient, quiet, lovely outlook, helpful staff.

Maintenance of facilities needs attention - not up to standard of charged rate.

Keurfontein Country House se terugvoer

Good day Peter, thank you for your review.
However, we would like you to tell us in which section/department our facility needs maintenance.
We accommodated you when you arrived on the farm, where apparently a mix up was made of your booking. You were more than happy with the cottage you were shown to.
Our rate is competitive with other establishments, and we are proud of our accommodation.

Keurfontein Country House
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Petro D

Baie mediocre!

Van 'n verwelkoming was daar geen teken! Ons moes ander gaste vra waarheen om te gaan om die gasvrou te kry. Warm bier bedien, geen verskoning. Aandete 5 uur gekry, belaglik, 2xete bespreek, bestelling verkeerd, nie slaai gekry nie. Ons het die nag bitter onveilig gevoel. Geen sekuriteit nie. Die voordeur se slot is so stukkend, mens kan met geen moeite inkom. In dié tyd waarin ons leef, skokkend! Mens kan nie 'n plek bedryf en net op 'n naam staatmaak nie. Die gas betaal en moet dan daarvolgens diens kry!

Keurfontein Country House se terugvoer

Na aanleiding van jou kommentaar oor my gastehuis, wil ek net dit volgende antwoord.
Ons is 'n selfsorg gastehuis met ook 'n restaurant op die perseel. Indien die gaste na 17:00 in die aand sal wil eet, stuur ons 'n spyskaart waarvan hulle dan kies en dit in die kamer of kothuis bedien word. Baie gaste, na 'n lang dag, maak van hierdie diens gebruik wat ons aanbied.
blykbaar moes jy soek vir iemand op die perseel, Maar as daar so baie gaste rondgedwaal het kon jy maklik by die kantoor uitgekom het. Hoewel die kantoordame al huis toe is, is daar 24 uur personeel op die perseel. Jy kon ook by die restaurant gevra het na personeel.
Ek het al jare hierdie besigheid en bedryf dit nog altyd op die manier. Ek kan jou waarborg dat tot op hede daar nog nooit iets gebeur het wat iemand se veiligheid bedreig het nie. Ek kan verstaan dat julle dalk paranoies is as julle van die stede af kom, maar gelukkig hier op die platteland het ons nog nie daardie probleem nie.
Daar is personeel op die terrein, as julle enige klagtes gehad het kon julle ons persoonlik meegedeel het of vanuit die kamer of kothuis gebel het om julle besware te opper.
Ek neem jou kommentaar oor my plek egter te harte.
Pepi

Keurfontein Country House
Ilse S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Lieflik met uitsonderlike restaurant.

Fantastiese restaurant en baie mooi kamers.

Celeste S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Very pleasant stay, our expectations were exceeded.

It was a lovely place to stay over at with a beautiful view and very friendly, helpful service. Wonderful restaurant with delicious food and coffee. Keurfontein Country House is a hidden gem between somewhere and nowhere. We would definitely like to visit there again.

Keurfontein Country House se terugvoer

Thank you for great review.

Keurfontein Country House
Elmarie K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Gemaklik, gasvry en ruim.

Kos was voortreflik en vriendelike en gasvrye gashere wat jou welkom laat voel.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete,
Pepi

Keurfontein Country House
Riana R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Uit die boonste rakke!

Hulle het by restaurant vir ons gewag om gou te bestel. Kos van Sophie's Choice was heerlik en atmosfeer iets uit 'n ander wêreld.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit word hoogs waardeer. Groete, Pepi

Keurfontein Country House
Heinz S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz S

'n Onverwagse groot lekkerte van 'n oornag plek langs die N9 op pad na ons nuwe aftreetuiste in Mosselbaai.

’n Heerlike juweel wat alles het wat mens sou kon verwag. Van vriendelike gasvryheid, ’n netjiese, ruim en skoon kamer met aandag gegee aan die kleinste detail, tot die hartlike Klein Karoo-aandete by Sophies Choice. Ons het reeds reëlings getref vir ’n langer kuier saam met die kinders en kleinkinders by Keurfontein.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir resensie.

Keurfontein Country House
Marais C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais C

Baie lekker blyplek - rustig - met eende op die dam en plaashonde wat kom inloer.

Baie lekker oornag, skoon en netjies, klein yskas se vrieshokkie was 'n bietjie van 'n 'challenge' gewees. Sal vir weke hier kan bly. Vriendelike mense en honde.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. As jy langer bly sit ons n groot yskas in.

Keurfontein Country House
Carien P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Keurfontein Country House is beslis die oorslaap werd!

Ons was baie tevrede met Keurfontein - van die vriendelike ontvangs, netjiese en skoon kamers tot die heerlike aandete in die restaurant.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie Karien.

Keurfontein Country House
Sunet T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet T

Clean, comfortable stay with a wonderful host!

We loved our stay at Keurfontein. Next time we would definitely spend more time there. There's a pool for the kids, dams with geese, a stunning antique shop, and the most delicious food ever! On our list to return to.

Keurfontein Country House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Groete Pepi.

Keurfontein Country House
Gina L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gina L

Lovely beds and beautiful area.

We were traveling with our two big dogs so looked for a pet friendly place to stay. Keurfontein is lovely for dogs as you are greeted by tons of small dogs when you arrive. If you don't like dogs, be warned. And also be careful if your dogs are not socialized because it was a very happy greeting. The welcome is great and we were personally shown to our room. We stayed in cottage/room 4. The room is huge with a king size bed, small kitchenette and a bathroom. The bed, pillows and duvet were amazing. We had a very comfortable sleep. Unfortunately there were a few issues which I have already advised Keurfontein about. The main light/fan of the room wasn't working which for us staying one night in spring was not an issue but if someone stays longer and in summer it would have been. The bathroom has a shower over the bath but no shower curtain and the shower head is too low for anyone over 5 foot 9 tall to stand under. As a result after two showers we had flooded the bathroom. There was no second toilet roll in the bathroom either and we arrived to a half one. There is also no handle on the bathroom door on the inside, just a sliding lock. The rate is self catering which we found slightly on the high side.

Keurfontein Country House se terugvoer

Thank you for your review. Everything is rectified.

Keurfontein Country House
Itha K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Itha K

Very disappointing and neglected place. Not on standard.

Website was very deceiving and deceptive. The photos shown on the website was not what was offered in our room. The interior seemed to be an after thought with all their secondhand furniture and nothing matched. The bed was fine but that was it. The room was clean. Neglected - bathroom/toilet door couldn’t close at all. Braai area was in kind of a backyard and below the sitting area between not very neat grass surroundings. Very few amenities - no dishcloth, no soap in bathroom, one TV channel controlled by someone else, and no clear view on TV. TV was placed on a small bedside table, I mean really?! No personal touch. I could never in good consciousness recommend this place to anyone and will never return.

Mariette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Uitstekend!

Ons het heerlike tyd gehad! Alles skoon en netjies. Ontbyt baie lekker gewees. Sal weer daar oornag. Beveel dit graag aan!

Karen D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Dit wat jy sien en beskryf is, is 100%.

Dankie Pepi. Kamer was keurig, ons het baie lekker oornag. Keurfontein is ideaal geleë op N9 tussen Willowmore en Uniondale.

Leana B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Clean and friendly.

The accommodation was neat and clean and the personnel friendly and helpful. Food was great. The stay was really relaxing. I would recommend it to friends and family.

Chris L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Comfortable stay in spacious room.

Really comfortable stay in a lovely room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf in 'n ruim kamer.

Werklik gerieflike verblyf in 'n lieflike kamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Philip M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip M

Vir oornagverblyf is die plek gerieflik en die persone in beheer is vriendelik.

Die geboue se kleurskema is aanloklik, maar dit is ook waar dit eindig.

Corné G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corné G

Teleurstellend.

Sal nie aanbeveel nie. Plekkie het baie potensiaal maar kort baie aandag.

Susan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Rustig, alles wat 'n mens nodig het om te ontspan.

Ons het so lekker gekuier op Keurfontein. Ons was baie vriendelik ontvang. Die gasteplekkie self het alles gehad wat ons benodig. Ons het ook lekker ontbyt gehad by Sophies Choice wat ook die eienaar is van Keurfontein. Sophia en haar man was baie gasvry gewees. Dit was 'n heerlike ervaring gewees.

Mandie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie W

Gasvry, rustig en pragtige omgewing.

Ons is gasvry ontvang. Heerlike aandete wat voor die tyd bespreek is. Ruim kamers. TV nie op beste plek in die kamer nie - beperkte kanale.

Chris L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Die wittebroodsuite is baie smaakvol ingerig. 'n Lekker bederf.

Sien sterre.

Martin N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Stil en rustig.

Baie lekker gebly by Keurfontein, dis rustig en goed geleë; kinders het baie lekker gespeel met die plaasdiere.

Jarries V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarries V

Baie rustig op die plaas.

Baie goeie, ruim akkommodasie, goed geleë tussen Overberg en die Vrystaat. Vriendelike ontvangs wat ons baie tuis laat voel het en toe ons probleme met die water ondervind het, is dit onmiddellik aangespreek en uitgesorteer. Ons het 'n uitstekende skaapkerrietjie geniet teen billike addisionele koste. Ons sal vir seker weer van Keurfontein gebruik maak as ons in daardie rigting reis.

Esthie P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esthie P

Rustige omgewing ten spyte van ligging teen nasionale pad, gawe mense.

Lekker gerieflik teen ons reisroete met smaaklike aandete op aanvraag.

Amy V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy V

Gerieflik en heerlik.

Kan verander aan die stort in die bad wat met gebruik die badkamer vloer baie natmaak. Verder baie lieflike en pragtige plek sal dit enige tyd weer besoek en aanbeveel.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nico V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V

Deurmekaar!

Sukkel om hek oopgemaak te kry. Moes toeter paar keer druk. Regte eenheid was nie beskikbaar. TV het slegs een kanaal en in 'n hoek, wat dit moeilik maak om iets te sien vanaf jou bed. TV is klein en kan nie mooi sien vanaf bed. Aandete en ontbyt was goed. Wou oggend betaal vir etes, maar het gesukkel om iemand te kry om my te help. Ek moes die persoon help met die kaartmasjien. Het nie geweet hoe dit werk nie. Kostes was sommer op 'n stukkie papier geskryf. Terwyl ons die aand besig was met aandete het daar ook gaste opgedaag wat gesukkel het met toegang by die hek. Hulle bespreking was ook verkeerd! Beveel die plek glad nie aan nie.

Shirley S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S

Dit was fantasties rustig.

Heerlike atmosfeer in 'n asemrowende area.

Annalie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie S

Fantasties.

Het alles baie geniet. Die personeel was gasvry en hulpvaardig.

Cathleen H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

Heerlik en ontspannend!

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het baie vrae gevra, dit is vir ons volledig beantwoord. Ontbyt was heerlik en dit is keurig voorgesit. Ons kan enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Omgewing is ook baie mooi, so ook die sonsondergang.

Esta B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta B

Die omgewing is pragtig!

Ons het nie lank genoeg gebly om dit behoorlik te geniet nie; hopelik is daar 'n volgende keer met meer tyd!

Marius B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marius B

Teleurstellend.

Terrein onnet. Meubels by braai-area was gehawend. Onvoldoende braaigeriewe. Werkers het gedurende middagete op rusbank by gesamentlike braai-area geslaap.

Emmie K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie K

Ideale verblyf vir 'n een nag stop.

Ons het dit baie geniet om daar oor te slaap met ons roete van Noord-Kaap na die Suid-Kaap.

Elize E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Vriendelike ontvangs, pragtige groot kamer met gerieflike badkamer.

Ons is dadelik hartlik ontvang deur die gasteplaas se bestuurder Dot. Die kamer is groot met baie mooi meubels in. Die badkamer is groot en gerieflik.

Van Slooten V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Slooten V

Veel ruimte, zowel de kamer als de omgeving, en rust.

Heerlijk logeeradres. Mooie grote kamer, veel dieren in de tuin.

Marius V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V

Baie rustig op die plaas!

Baie lekker om Willowmore, Uniondale en Baviaanskloof te verken. Die kamer en badkamer is ruim, alhoewel ek 'n stortgordyn sterk sal aanbeveel, maar die bad is heerlik. Die "kombuis" is nie regtig ingerig vir selfsorg nie. Dit kort beslis 'n stoof en groter yskas, ens. Vir oornagplekkie sal ek beslis hom aanbeveel.

Joachim Ulrich R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim Ulrich R

Rustiger as rustig.

Maklik om te vind, net buite Willowmore op pad na Uniondale. Mooi omgewing, stil en perfek vir 'n rustige nag. Warm water, sagte bed, goeie linne, goed toegeruste kombuisie en 'n heerlike braaiplek langs dam met ganse en eende.

Francois D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Ons was aangenaam verras oor die verblyf.

Baie praktiese en moderne uitleg. Die eenheid is ten volle toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike plaasvakansie in 'n baie mooi omgewing. Dot het ons op die hande gedra en selfs die braaivleisvuurtjie was gereed en gepak en kon net aangesteek word. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer van Keurfontein gebruik maak

Lizelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Die ligging is pragtig en Dot baie behulpsaam.

Uitstekende verblyf. Alles beskikbaar. Dot baie behulpsaam en aangenaam.

René C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René C

Rustig.

Keurfontein is gerieflik geleë op pad na die Tuinroete. Die akkommodasie is mooi en die kamers groot. Dit is goed ingerig vir selfsorg. Honde is welkom. Ons het aandete geniet by die Willow Guest House op Willowmore. Dit was gaaf om vir ons te bespreek. Die ontbyt was baie smaaklik.

Katrin K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrin K

Baie gasvry, netjies, rustig.

Heerlike kos. Sal weer kom wanneer ons die lang pad aandurf.

Anet T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet T

Keurfontein is well situated and the hosts are friendly and helpful.

We enjoyed our stay with Dot. The house is well situated, close to the road for overnight stays. Short distance from Willowmore and ideal if you are going on to Baviaanskloof.

Val H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Val H

We spent one night on our journey from Hermanus, through to Clarens.

Thank you so much Dot for the wonderful welcome. Your amazingly large room was warm and comfortable, on a cold night. I loved your geese and ducks, and the view from our unit of the sunset and sunrise over the hills was beautiful.

Anton S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton S

Large rooms with beautiful views in a farm setting.

The staff were very helpful and friendly.

Carl D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl D

Goed!

Baie vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer en baie netjies.

Dd C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dd C

'n Bietjie duur.

Dit was heel plesierig, en die diens was goed.

Susan K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Dit was heerlik rustig en gesellig!

Ons het baie lekker gebly en is baie gasvry ontvang. Die ete wat ons op die dorp in die gastehuis daar geniet het, was uitstekend, so ook die ontbyt die volgende oggend by Sophies Choice. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Gerald R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald R

Rustige Karoo-opset teenaan die hoofpad.

Rustige plaasatmosfeer wat beleef kan word teenaan die hoofpad. Dit vergemaklik die reis verder aangesien jy onmiddellik met vertrek weer op die hoofroete is.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Keurfontein-plaas, 20 km vanaf Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2082d5a80935cdae9ba960497bdf6ea154b8c60db4c4403dd90d972ff63ed9babccb6040edef0b55157ad59a10097d0d73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Off the N9 Farm Keurfontein 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.392519818219 23.367104530335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang