Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurfontein Country House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Nikki E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gerieflik, perfek vir oornag. Heerlik gebly. Perfek vir oornag, lekkerste ontbyt. Die WiFi-kode het net nie gewerk nie, maar ons was so kort daar dat dit ons nie gepla het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Nikki. Dankie vir die resensie. Die personeel en ek waardeer dit baie. Jammer oor die Wi-Fi. Groete, Pepi.

Anna-marie E
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlike rustige atmosfeer en alles wat jy nodig het vir oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Anna Marie. Baie dankie vir jou resensie. Dit beteken baie vir ons. Groete, Pepi.

Jan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pleasant. Our stay was really lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Jan. Baie dankie vir die resensie. Dit laat 'n mens lekker voel om dit te hoor en dit is 'n groot aansporing vir ons en die personeel. Groete. Pepi en personeel.

Jon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect stopover on the R62 between Cape Town and the Eastern Cape. This is a gem of a place. For us, halfway between Cape Town and Hogsback, on the N9. A warm welcome from Deon (the owner), the accommodation was spotless and stylish. We had everything we needed, and it was clear much thought had gone into the design and layout. The shower was perfect. We enjoyed a braai, watched the sunset, and slept well on the comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Jon and lovely wife. Thank you for the review. It is much appreciated. Nice doing business with you and accommodating you. See you again. Regards. Pepi.

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Heerlike oorslaap. Baie aangename oornagplekkie gewees. Die braaistoep het 'n wonderlike uitsig en die kinders het baljaar op die uitgestrekte groen grasperke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Pieter. Baie dankie vir die resensie. Dit laat 'n mens goed voel. Groete. Pepi

Dirk V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Die ruim goed toegeruste kamers was aangenaam na 'n lang reis. Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid, en ja, ons het die voorbereide aandete en ontbyt baie geniet. Ons kan Keurfontein werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Dirk. Baie dankie vir die resensie. Groete, Pepi.

Leonard H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Keurfontein is 'n moet. Wat 'n aangename verrassing! Die werfhonde het ons baie goed opgepas en Deon is die vriendelikheid vanself. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Baie dankie vir die resensie. Julle maak die bedryf die moeite werd. Groete.

Cronje M
1 nag
4.6
Jan 2024

Familie stil vriendelike plek. Baie lekker verblyf. Lekker gebraai en gekuier saam kinders. Pragtige uitkyk na berge en kamers groot en ruim. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Marie. Baie dankie vir jou resensie. Groete, Pepi.

Alida P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Die etes was heerlik en die diens uitstekend. Die huis was super skoon en pragtig gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Deon Johannes
Keurfontein Country House
Hi Alida Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit ontsettend baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Pepi en personeel

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deon Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Keurfontein-plaas, 20 km vanaf Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2082d5a80935cdae9ba960497bdf6ea154b8c60db4c4403dd90d972ff63ed9babccb6040edef0b55157ad59a10097d0d73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Off the N9 Farm Keurfontein 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.392519818219 23.367104530335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang