Keurfontein Country House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deon Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Nikki E - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, perfek vir oornag.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Nikki. Dankie vir die resensie. Die personeel en ek waardeer dit baie. Jammer oor die Wi-Fi. Groete, Pepi.
Anna-marie E - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer en alles wat jy nodig het vir oorslaap.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Anna Marie. Baie dankie vir jou resensie. Dit beteken baie vir ons. Groete, Pepi.
Jan E - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Jan. Baie dankie vir die resensie. Dit laat 'n mens lekker voel om dit te hoor en dit is 'n groot aansporing vir ons en die personeel. Groete. Pepi en personeel.
Jon K - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stopover on the R62 between Cape Town and the Eastern Cape.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Jon and lovely wife. Thank you for the review. It is much appreciated. Nice doing business with you and accommodating you. See you again. Regards. Pepi.
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike oorslaap.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Pieter. Baie dankie vir die resensie. Dit laat 'n mens goed voel. Groete. Pepi
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Die ruim goed toegeruste kamers was aangenaam na 'n lang reis.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Dirk. Baie dankie vir die resensie. Groete, Pepi.
Leonard H - Aug 2024
Algehele gradering
Keurfontein is 'n moet.
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle maak die bedryf die moeite werd. Groete.
Cronje M - Jan 2024
Algehele gradering
Familie stil vriendelike plek.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Marie. Baie dankie vir jou resensie. Groete, Pepi.
Alida P - Apr 2024
Algehele gradering
Die etes was heerlik en die diens uitstekend.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Alida
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit ontsettend baie. Hoop om julle weer te sien. Groete
Pepi en personeel
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en vriendelike diens.
Keurfontein Country House se terugvoer
Hi Peter. Baie dankie vir jou resensie. Dit laat 'n soet smaak in jou mond as jy sulke terugvoerings kry. Nogmaals dankie vir die ondersteuning. Groete, Pepi.
Johan W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Jakobus D - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Erika B - Apr 2022
Algehele gradering
Keurfontein was 'n heerlike, veilige en mooi plek om oor te bly. Dit is goed geleë en kan maklik met 'n gewone motor bereik word.
Lees meerKeurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Erika. Ons vertrou dat ons julle weer in die toekoms sal sien. Ons streef daarna om vir ons gaste 'n tuis en gasvry atmosfeer te bied. Groete, Zelda.
Renee B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus en die aand baie lekker geëet.
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Fourene S - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Keurfontein Country House se terugvoer
Happy to read your positive feedback, thank you so much. We hope to see you again in future.
Peter M - Apr 2022
Algehele gradering
Convenient, quiet, lovely outlook, helpful staff.
Keurfontein Country House se terugvoer
Good day Peter, thank you for your review.
However, we would like you to tell us in which section/department our facility needs maintenance.
We accommodated you when you arrived on the farm, where apparently a mix up was made of your booking. You were more than happy with the cottage you were shown to.
Our rate is competitive with other establishments, and we are proud of our accommodation.
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mediocre!
Lees meerKeurfontein Country House se terugvoer
Na aanleiding van jou kommentaar oor my gastehuis, wil ek net dit volgende antwoord.
Ons is 'n selfsorg gastehuis met ook 'n restaurant op die perseel. Indien die gaste na 17:00 in die aand sal wil eet, stuur ons 'n spyskaart waarvan hulle dan kies en dit in die kamer of kothuis bedien word. Baie gaste, na 'n lang dag, maak van hierdie diens gebruik wat ons aanbied.
blykbaar moes jy soek vir iemand op die perseel, Maar as daar so baie gaste rondgedwaal het kon jy maklik by die kantoor uitgekom het. Hoewel die kantoordame al huis toe is, is daar 24 uur personeel op die perseel. Jy kon ook by die restaurant gevra het na personeel.
Ek het al jare hierdie besigheid en bedryf dit nog altyd op die manier. Ek kan jou waarborg dat tot op hede daar nog nooit iets gebeur het wat iemand se veiligheid bedreig het nie. Ek kan verstaan dat julle dalk paranoies is as julle van die stede af kom, maar gelukkig hier op die platteland het ons nog nie daardie probleem nie.
Daar is personeel op die terrein, as julle enige klagtes gehad het kon julle ons persoonlik meegedeel het of vanuit die kamer of kothuis gebel het om julle besware te opper.
Ek neem jou kommentaar oor my plek egter te harte.
Pepi
Ilse S - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik met uitsonderlike restaurant.
Celeste S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, our expectations were exceeded.
Keurfontein Country House se terugvoer
Thank you for great review.
Elmarie K - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik, gasvry en ruim.
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete,
Pepi
Riana R - Mei 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit word hoogs waardeer. Groete, Pepi
Heinz S - Apr 2021
Algehele gradering
'n Onverwagse groot lekkerte van 'n oornag plek langs die N9 op pad na ons nuwe aftreetuiste in Mosselbaai.
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir resensie.
Marais C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker blyplek - rustig - met eende op die dam en plaashonde wat kom inloer.
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. As jy langer bly sit ons n groot yskas in.
Carien P - Des 2020
Algehele gradering
Keurfontein Country House is beslis die oorslaap werd!
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie Karien.
Sunet T - Sep 2020
Algehele gradering
Clean, comfortable stay with a wonderful host!
Keurfontein Country House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete Pepi.
Gina L - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely beds and beautiful area.
Lees meerKeurfontein Country House se terugvoer
Thank you for your review. Everything is rectified.
Itha K - Jan 2020
Algehele gradering
Very disappointing and neglected place. Not on standard.
Lees meerMariette V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Karen D - Apr 2019
Algehele gradering
Dit wat jy sien en beskryf is, is 100%.
Leana B - Jan 2019
Algehele gradering
Clean and friendly.
Chris L - Mei 2019
Algehele gradering
Comfortable stay in spacious room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf in 'n ruim kamer.
Werklik gerieflike verblyf in 'n lieflike kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Philip M - Nov 2019
Algehele gradering
Vir oornagverblyf is die plek gerieflik en die persone in beheer is vriendelik.
Corné G - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Susan S - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, alles wat 'n mens nodig het om te ontspan.
Mandie W - Des 2018
Algehele gradering
Gasvry, rustig en pragtige omgewing.
Chris L - Des 2018
Algehele gradering
Die wittebroodsuite is baie smaakvol ingerig. 'n Lekker bederf.
Martin N - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jarries V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas.
Esthie P - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing ten spyte van ligging teen nasionale pad, gawe mense.
Amy V - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik en heerlik.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Nico V - Jul 2018
Algehele gradering
Deurmekaar!
Lees meerShirley S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties rustig.
Annalie S - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Cathleen H - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend!
Esta B - Okt 2017
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig!
Marius B - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Emmie K - Sep 2016
Algehele gradering
Ideale verblyf vir 'n een nag stop.
Elize E - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige groot kamer met gerieflike badkamer.
Van Slooten V - Jan 2016
Algehele gradering
Veel ruimte, zowel de kamer als de omgeving, en rust.
Marius V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas!
Joachim Ulrich R - Okt 2015
Algehele gradering
Rustiger as rustig.
Francois D - Apr 2015
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras oor die verblyf.
Lizelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Die ligging is pragtig en Dot baie behulpsaam.
René C - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Katrin K - Des 2015
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies, rustig.
Anet T - Jan 2015
Algehele gradering
Keurfontein is well situated and the hosts are friendly and helpful.
Val H - Sep 2015
Algehele gradering
We spent one night on our journey from Hermanus, through to Clarens.
Anton S - Aug 2015
Algehele gradering
Large rooms with beautiful views in a farm setting.
Carl D - Jul 2015
Algehele gradering
Goed!
Dd C - Okt 2015
Algehele gradering
'n Bietjie duur.
Susan K - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en gesellig!
Gerald R - Des 2014
Algehele gradering
Rustige Karoo-opset teenaan die hoofpad.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N9, Keurfontein-plaas, 20 km vanaf Willowmore, 6445, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang