Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurhofkoshuis Unit

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Keurhofkoshuis Unit is 'n knus eenheid vir 4 gaste in Klerksdorp, Piennarsdorp en is ideaal vir gaste wat die plaaslike hospitale besoek.

Die eenheid is op die koshuisgronde, maar apart van die kinders en middedorp, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n kombuisie. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slegs 'n stort in die badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan weeksdae op versoek en teen ekstra koste maaltye bestel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die eenheid.

Onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit en privaat braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Keurhofkoshuis Unit is net 4 km van verskeie winkels, restaurante en hospitale af en Klerksdorp bied verskeie plekke van geskiedkundige belang soos die Klerksdorpmuseum, die Faan Meintjies Natuurrreservaat en aktiwiteite soos voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natasha T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly, sal dit definitief vir mense aanbeveel. Was 'n lekker koshuiservaring.
Nov 2024
Antoinette M
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was aangenaam en beslis waarde vir geld. Die eenheid was baie netjies, skoon en gemaklik ingerig met alles wat jy kan benodig van 'n oornag ...
Sien meer
Okt 2024
Abrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie uitstekend - rustig stil. Dankie, dit is 'n voorreg om te kon oorslaap. Baie netjies.
Jun 2024
Ashley O
Besigheidsreis
4.4
Comfortable. Nice clean and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Isabella C
Saam met lewensmaat
4.2
Net vir oornag gebruik. Was vir 'n begrafnis. Heel aanvaarbaar vir twee nagte. Dierevriendelik was die rede vir keuse.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Keurhofkoshuis Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fd33856efe22b0f3f99733314de67700a27bc993cf2250da2d9e2b2200d7c6bd8e2d8bd64f97e6b18ae9c6e230c9e0a336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Kleynhans Street Klerksdorp New Town 2570 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -26.863737200773 26.678217183042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang