Keurhofkoshuis Unit
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Keurhofkoshuis Unit is 'n knus eenheid vir 4 gaste in Klerksdorp, Piennarsdorp en is ideaal vir gaste wat die plaaslike hospitale besoek.
Die eenheid is op die koshuisgronde, maar apart van die kinders en middedorp, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n kombuisie. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slegs 'n stort in die badkamer.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan weeksdae op versoek en teen ekstra koste maaltye bestel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die eenheid.
Onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit en privaat braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Keurhofkoshuis Unit is net 4 km van verskeie winkels, restaurante en hospitale af en Klerksdorp bied verskeie plekke van geskiedkundige belang soos die Klerksdorpmuseum, die Faan Meintjies Natuurrreservaat en aktiwiteite soos voetslaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Keurhofkoshuis Unit het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes